Faramarz verslaan Ahriman, 'n toneel uit dieShahnameh.
Angra Mainjoe (Avesties: 𐬀𐬢𐬭𐬀⸱𐬨𐬀𐬌𐬥𐬌𐬌𐬎Aŋra Mainiiu) ofAhreman (Persies: اهرِمن) is dieAvestiese naam vanZoroastrisme se basis vir die "vernietigende/bose gees" en die hoofteenstander van óf Spenta Mainjoe, die "goddelike gees", of regstreeks van Ahoera Mazda, die opperste godheid in Zoroastrisme. Die Middel-Persiese ekwivalent isAhriman (𐭠𐭧𐭫𐭬𐭭𐭩) ofAhrimanes.[1]