Die afstand tussen punt A en G is AB + BC + CD + DE + EF + FG. Die verplasing is die kortste afstand tussen punte A en B en word aangedui deur die stippellyn AG.
Afstand is 'n numeriese beskrywing van hoe ver objekte van mekaar is.
Die verskil tussen afstand enverplasing is dat afstand die werklike pad is tussen twee objekte, terwyl die verplasing die korste afstand tussen twee punte is.