Adhir Kalyan | |
Geboorte | 4 Augustus 1983 (1983-08-04) (41 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adhir Kalyan (gebore 4 Augustus 1983) is 'nSuid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprenteFired Up! (2009),Youth in Revolt (2009),Paul Blart: Mall Cop (2009), enNo Strings Attached (2011).