Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Adam en Eva

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Adam en Eva in die Paradys

Adam en Eva was, volgens dieTorah,Bybel enKoran, die eerstemense, wat tot en met hul verbanning in dieParadys (dieTuin van Eden) gewoon het.Adam (Hebreeus: ‏אדם, "mens"), die eersteman, is uit stof geskape, waarnaEva (Hebreeus: ‏חוה,chawa), die eerstevrou, uit een van Adam seribbebene geskape is. Volgens die Koran was Adam ook die eerste vanGod seprofete.

Die Here skep vir Adam uit die stof van dieaarde en hy wordlewendig wanneer God lewensasem in syneus blaas. Hy moes die Tuin van Eden bewerk en oppas. Eva is geskep omdat dit nie goed was vir die man om alleen te wees nie.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Adam_en_Eva&oldid=2405633"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp