Abel Tasman |
|---|
 Fragment van die "Portret van Abel Tasman, sy vrou en dogter" toegeskryf aan Jacob Gerritsz Cuyp, 1637 (nie ten volle bekragtig nie) [1] |
| Gebore | Abel Janszoon Tasman 1603
|
|---|
| Sterf | 10 Oktober1659
|
|---|
| Nasionaliteit | Nederland |
|---|
| Beroep | Ontdekkingsreisiger, navigator |
|---|
| Eggenoot | Claesgie Meyndrix Joanna Tiercx |
|---|
| Kinders | 1 dogter |
|---|
Tasman se eerste (rooi) en tweede (blou) ontdekkingsreiseAbel Janszoon Tasman (Lutjegast,Groningen,1603 -Batavia,10 Oktober1659) was 'nNederlandse ontdekkingsreisiger. Hy tree in 1632 in die huwelik met Jannetje Tjaerts. Hy was die eerste Europeër watNieu-Seeland enTasmanië bereik het. Die Tasmansee tussenAustralië en Nieu-Seeland is na hom genoem.
Abel Tasman is gebore in1603 inLutjegast, 'n dorpie in dieNederlandse provinsie vanGroningen. Hy het metJannetjie Tjaers getrou.
|
|---|
| Internasionaal | |
|---|
| Nasionaal | |
|---|
| Akademie | |
|---|
| Kunstenaars | |
|---|
| Mense | |
|---|
| Ander | |
|---|