Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

ASEAN

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
ASEAN
Vlag van ASEANSeël van ASEAN
VlagSeël
Nasionale leuse:
One Vision, One Identity, One Community[1]
(Engels vir: "Een Visie, Een Identiteit, Een Gemeenskap")
Volkslied:The ASEAN Way
(Afrikaans: "Die ASEAN-manier")
Ligging van ASEAN
HoofstadVlag van IndonesiëDjakarta

6°11′S106°50′O / 6.183°S 106.833°O /-6.183; 106.833

Grootste stadVlag van IndonesiëDjakarta
Amptelike taleEngels
Regering
• Voorsitter
• Sekretaris-generaal
Streeksorganisasie
Anwar Ibrahim
Kao Kim Hourn
Onafhanklikheid
Stigting
• Bangkok-verklaring
• Handves


8 Augustus1967
16 Desember2008
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
4 452 485,3[2] km2  ()
1 719 114 myl2
Bevolking
 - 2024-skatting
 -Digtheid
 
682 600 00[2] ()
113,9 / km2 ()
295 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2025-skatting

$13,152 miljard[3]
$19 218[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2025-skatting

$4,167 miljard[3]
$5 957[3]

MOI (2023) 0,745[4] ()  – hoog
GeldeenheidElf geldeenhede ()
Tydsone
 -Somertyd
MST tot WIT (UTC+06:30 tot+09:00)
nie toegepas nie (UTC+06:30 tot+09:00)
Internet-TLDGeen
Skakelkode+60, +62, +63, +65, +66, +670, +673, +84, +855, +856, +95

ASEAN (Engels:Association of Southeast Asian Nations) is 'n internasionale organisasie van die lande inSuidoos-Asië. ASEAN is op 8 Augustus 1967 deurThailand,Indonesië,Maleisië,Filippyne enSingapoer inBangkok, Thailand, gestig en het uit die voormalige ASE ontstaan.

ASEAN+3 met Japan, Suid-Korea en die Volksrepubliek China
Lidlande van ASEAN:
     ASEAN-lidlande
     ASEAN-waarnemerlande
         ASEAN+3
             Oos-Asiatiese Spitsberaad
                     ASEAN-streeksforum

Op 7 Januarie 1984 hetBroenei, op 28 Julie 1995Viëtnam, op 23 Julie 1997Laos enMianmar, op 30 April 1999Kambodja en op 26 Oktober 2025Oos-Timor by ASEAN aangesluit.[5]Papoea-Nieu-Guinee is sedert 1984 'n waarnemerland. Op 1 Januarie 2010 is die vryhandelsone metAustralië,Nieu-Seeland,Indië,Japan,Suid-Korea en dieVolksrepubliek China gestig.

Lidlande

[wysig |wysig bron]
DatumGeskiedenis van ASEAN-lidmaatskapNo.
8 Augustus 1967Vlag van Filippyne Filippyne,Vlag van Indonesië Indonesië,Vlag van Maleisië Maleisië,Vlag van Singapoer Singapoer enVlag van Thailand Thailand5
7 Januarie 1984Vlag van Broenei Broenei6
28 Julie 1995Vlag van Viëtnam Viëtnam7
23 Julie 1997Vlag van Laos Laos enVlag van Mianmar Mianmar9
30 April 1999Vlag van Kambodja Kambodja10
26 Oktober 2025Vlag van Oos-Timor Oos-Timor11

Waarnemerlande

[wysig |wysig bron]

Instellings

[wysig |wysig bron]
  • Universiteitsnetwerk
  • S.E.A. Write Award
  • Sokkerfederasie

Sekretaris-generaals

[wysig |wysig bron]
Sekretaris-generaals van ASEAN[6][7][8]
NaamAmpstermynLand
Hartono Dharsono7 Junie 1976 – 18 Februarie 1978Vlag van Indonesië Indonesië
Umarjadi Notowijono19 Februarie 1978 – 30 Junie 1978Vlag van Indonesië Indonesië
Ali Abdullah10 Julie 1978 – 30 Junie 1980Vlag van Maleisië Maleisië
Narciso G. Reyes1 Julie 1980 – 1 Julie 1982Vlag van Filippyne Filippyne
Chan Kai Yau18 Julie 1982 – 15 Julie 1984Vlag van Singapoer Singapoer
Phan Wannamethee16 Julie 1984 – 15 Julie 1986Vlag van Thailand Thailand
Roderick Yong16 Julie 1986 – 16 Julie 1989Vlag van Broenei Broenei
Rusli Noor17 Julie 1989 – 1 Januarie 1993Vlag van Indonesië Indonesië
Ajit Singh1 Januarie 1993 – 31 Desember 1997Vlag van Maleisië Maleisië
Rodolfo Severino jr.1 Januarie 1998 – 31 Desember 2002Vlag van Filippyne Filippyne
Ong Keng Yong1 Januarie 2003 – 31 Desember 2007Vlag van Singapoer Singapoer
Surin Pitsuwan1 Januarie 2008 – 31 Desember 2012Vlag van Thailand Thailand
Lê Lương Minh1 Januarie 2013 – 31 Desember 2017Vlag van Viëtnam Viëtnam
Lim Jock Hoi1 Januarie 2018 – 31 Desember 2022Vlag van Broenei Broenei
Kao Kim Hourn1 Januarie 2023 – hedeVlag van Kambodja Kambodja

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"About ASEAN". ASEAN. Besoek op28 Oktober 2025.
  2. 2,02,1(en)"ASEAN : Selected Basic Indicators". ASEAN. April 2025. Besoek op28 Oktober 2025.
  3. 3,03,13,23,3(en)"ASEAN".Internasionale Monetêre Fonds. April 2025. Besoek op28 Oktober 2025.
  4. Bereken volgens die UNDP-data vir die lidlande met geweegde bevolking.
  5. (en)"ASEAN Member States". ASEAN. Besoek op28 Oktober 2025.
  6. (en)"Secretary-General of ASEAN". ASEAN Secretariat.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op16 Oktober 2012.
  7. (en)"Former Secretaries-General of ASEAN". ASEAN Secretariat.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op16 Oktober 2012.
  8. (en)rulers.org: ASEAN

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metASEAN.
Streeksorganisasies
Liggame
Onderwerpe
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=ASEAN&oldid=2847014"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp