AC Milan is 'nItaliaansesokkerspan in die stadMilaan, wat in dieSerie A (die hoogste Italiaanse sokkerliga) uitdraf.AC Milan is een van die bekendste sokkerspanne in die wêreld en het reeds verskeie titels en pryse gewen (Champions League, sewe titels en agtien nasionale titels ).AC Milan deel sy tuisveld (dieSan Siro met 'n kapasiteit van 80 000 toeskouers) met hulle jarelange teenstanderInternazionale ('n klub wat in1908 van hulle afgestig is). Diederby tussen die spanne staan bekend as dieDerby della Madonnina (na die beskermheilige van die stad Milaan).
- 1901, 1906, 1907, 1950–51, 1954–55, 1956–57, 1958–59, 1961–62, 1967–68, 1978–79, 1987–88, 1991–92, 1992–93, 1993–94, 1995–96, 1998–99, 2003–04, 2010–11
- (naaswenner (16): 1902, 1947–48, 1949–50, 1951–52, 1955–56, 1960–61, 1964–65, 1968–69, 1970–71, 1971–72, 1972–73, 1989–90, 1990–91, 2004–05, 2011-12, 2020-2021)
- 1967, 1972, 1973, 1977, 2003
- (naaswenner (7): 1942, 1975, 1985, 1990, 1998, 2016, 2018)
- 1988, 1992, 1993, 1994, 2004, 2011, 2016
- (naaswenner (5): 1996, 1999, 2003, 2018, 2022)
- 1963, 1969, 1989, 1990, 1994, 2003, 2007
- (naaswenner (4): 1958, 1993, 1995, 2005)
- Europese Bekerwenner-beker (2)
- 1968, 1973
- (naaswenner (1): 1974)
- 1989, 1990, 1994, 2003, 2007
- (naaswenner (2): 1973, 1993)
- Wêreldbeker vir klubs (4)
- 1969, 1989, 1990, 2007
- (naaswenner (4): 1963, 1993, 1994, 2003)