Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

788

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
788
|7de eeu |8ste eeu |9de eeu |

◄ ◄ | |783 |784 |785 |786 |787 | ◄788 ► |789 |790 |791 |792 |793 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:788
Kalenders  
Abd ar-Rahman I


Diejaar 788 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nVrydag begin het. Dit was die 88ste jaar van die8ste eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • Marokko word onafhanklik.
  • Biskop Higbert van Lichfield ontvang die pallium vanPous Adrianus I.
  • Die Franke verower diePiran-skiereiland.
  • Karel die Grote staan Grimoald III -wat sy gyselaar is- toe om naBenevento terug te keer en sy pa as hertog op te volg.[1]
  • Die goewerneur Theodorus van Sisilië val diehertogdom Benevento aan, maar Grimoald verslaan hom met hulp van die Frankiese generaal Winigis en hertog Hildebrand van Spoleto.[1]

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
  • 30 September -- Abd ar-Rahman; die enigste Omajjadiese vors wat oorleef het en in Spanje 'n kalifaat gestig het.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1A Chronology of Early Medieval Western Europe: 450–1066Timothy Venning Routledge, 2017,ISBN 1-351-58916-4,ISBN 978-1-351-58916-1
  2. Who Is Allah?Islamic Civilization and Muslim NetworksBruce B. Lawrence UNC Press Books, 2015,ISBN 1-4696-2004-9,ISBN 978-1-4696-2004-6
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=788&oldid=1850099"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp