Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

712

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
712
|7de eeu |8ste eeu |9de eeu |

◄ ◄ | |707 |708 |709 |710 |711 | ◄712 ► |713 |714 |715 |716 |717 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:712
Kalenders  
Pakistan se Sindh-provinsie vandag


Diejaar 712 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nMaandag begin het. Dit was die 12de jaar van die8ste eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]

Indië

[wysig |wysig bron]
  • 'n Leër onder Muhammad ibn Qasim oorval Sindh. Die laaste heerser van die Rai-dinastie Dahir word gedood en die gebied word verower.[1]

Italië

[wysig |wysig bron]
  • Liutprand word koning van dieLangobarde. Hy probeer om die tradisies van Theoderik te laat herleef.[2]

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
  • Goedele van Brussel, patroonheilige van die stad.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Yasovarman of KanauS.M. Mishra Abhinav Publications
  2. Barnish, S. J. B. (1988). "Transformation and Survival in the Western Senatorial Aristocracy, C. A. D. 400-700".Papers of the British School at Rome.56: 120–155.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=712&oldid=2668088"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp