Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

307

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
307
|3de eeu |4de eeu |5de eeu |

◄ ◄ | |302 |303 |304 |305 |306 | ◄307 ► |308 |309 |310 |311 |312 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:307
Kalenders  
Keiser Severus


Diejaar 307 was 'ngewone jaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nDinsdag begin het. Dit was die 7de jaar van die4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • 31 Maart – KeiserKonstantyn die Grote trou met Fausta, dogter van keiser Maximianus, nadat hy van sy eerste vrou Minervinia geskei is.
  • Keiser Severus probeer om Maxentius in Rome te beleër, maar dit misluk; hy word later gedood.[1]
  • Keiser Galerius bereik Italië met sy leër, maar hy is te laat en moet terugtrek.[1]

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1Imperial Rome AD 284 to 363Edinburgh history of ancient RomeJill Harries Edinburgh University Press, 2012,ISBN 0-7486-5395-3,ISBN 978-0-7486-5395-9
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=307&oldid=1677302"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp