Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

219 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
219 v.C.
|4de eeu v.C. |3de eeu v.C. |2de eeu v.C. |

|224 v.C. |223 v.C. |222 v.C. |221 v.C. |220 v.C. | ◄219 v.C. ► |218 v.C. |217 v.C. |216 v.C. |215 v.C. |214 v.C. |
Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Kalenders  
Kaart van Demetrius se ryk
Astronomiese kalender-218
Ab urbe condita535
Chinese kalender2478 – 2479

戊巳 – 己午

Hebreeuse kalender3542 – 3543
Hindoekalenders


Gebeure

[wysig |wysig bron]

Rome

[wysig |wysig bron]
  • 'n Kommissie van Rome se senaat word na Kartago gestuur met 'n klag oor die onlangse verowering van Saguntum, Rome se bondgenoot in Hispania.[1]
  • Albei Romeinse konsuls word naEpirus gestuur om Demetrius van Pharos te bestraf. Hulle neem Dimallum in. Die Romeine verower ook Pharos maar Demetrius ontsnap.[2]
  • Die beroemde Spartaanse geneesheer Archagatus kom na Rome. Hy kry die Romeinse burgerskap en op openbare koste word daar 'n kantoor vir hom gekoop.[3]

Sjina

[wysig |wysig bron]
  • Die Qin keiser bestyg die Tai-berg om daar dieFeng enShan-rituele uit te voer. Dit toon hom as die enigste keiser en heerser.[4]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Frederik J. Vervaet, Tony Ñaco Del Hoyo in:The Impact of the Roman Army (200 BC-AD 476): Economic, Social, Political, Religious, and Cultural Aspects, Proceedings of the Sixth Workshop of the International Network Impact of Empire (Roman Empire, 200 B.C.-A.D. 476), Capri, March 29-April 2, 2005Deel 6 van Impact of Empire (Roman Empire, 27 B.C.-A.D. 406) (Series), BRILL, 2007,ISBN 9004160442,ISBN 9789004160446
  2. Hammond, N. G. L. (1968). ""Illyris, Rome and Macedon in 229-205 B.C."".The Journal of Roman Studies.58: 1–21.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. ""Literary Notes."".The British Medical Journal.1 (2613): 211–12. 1911.
  4. RoutledgeCurzon Encyclopedia of ConfucianismXinzhong Yao, Taylor & Francis US, 2003,ISBN 0-415-30652-3,ISBN 978-0-415-30652-2
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=219_v.C.&oldid=2660302"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp