Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

218

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
218
|2de eeu |3de eeu |4de eeu |

◄ ◄ | |213 |214 |215 |216 |217 | ◄218 ► |219 |220 |221 |222 |223 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:218
Kalenders  
Julia Maesa


Diejaar 218 was 'ngewone jaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nDonderdag begin het. Dit was die 18de jaar van die3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • Daar is onvrede onder die soldate oor die regering van keiserMacrinus.
  • Julia Maesa, die suster van keiserin Julia Domna en tante van die vermoorde keiserCaracalla, wat deur Macrinus naEmesa inSirië verban is, oortuig die soldate van die plaaslike Legio III Gallica dat haar kleinsoon Varius Avitus Bassianus Caracalla se onwettige seun is. Hy is veertien en die hoëpriester van die godheid Elagabal, wat as 'n groot swart steen vereer word.[1]
  • 16 Mei Die soldate van Legio III Gallica roep Varius tot nuwe keiser uit. Baie ander legioene volg hule voorbeeld.[1]
  • Na drie weke word Macrinus verslaan en isElagabalus keiser vanRome.[1]

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,2ICKS, MARTIJN. (2006).“PRIESTHOOD AND IMPERIAL POWER THE RELIGIOUS REFORMS OF HELIOGABALUS, 220-222 AD.” The Impact of Imperial Rome on Religions, Ritual and Religious Life in the Roman Empire. In: Proceedings from the Fifth Workshop of the International Network Impact of Empire (Roman Empire, 200 B.C. - A.D. 476) Münster, June 30 - July 4, 2004. Brill. pp. 169–78.{{cite book}}:Onbekende parameter|editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=218&oldid=2621876"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp