| Datum | 10 Junie 2018 | |
| Plek | Circuit Gilles Villeneuve | |
| Voorste wegspringplek | ||
| Renjaer | Ferrari | |
| Tyd | 1:10.764 | |
| Vinnigste rondte | ||
| Renjaer | Red Bull-TAG Heuer | |
| Tyd | 1:13.864 (rondte 65 van 68) | |
| Podium | ||
| 1 | Ferrari | |
| 2 | Mercedes AMG | |
| 2 | Red Bull-TAG Heuer | |
Die2018 Formule EenKanadese Grand Prix is op10 Junie2018 op dieGilles Villeneuve-renbaan inMontreal,Kanada gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Ná die2018 Monaco Grand Prix leiLewis Hamilton die bestuurderskampioenskap met 14 punte voorSebastian Vettel en met 38 punte voorDaniel Ricciardo. In die vervaardigerskampioenskap isMercedes 22 punte voorFerrari en 71 punte voor Red Bull Racing.
Die mure by die uitgang van dieVirage Senna en tussen draai drie en die Pont de la Concorde is hernu, asook nuwe veiligheidsheinings is gebou. Die hindernisse by die uitgang van draai drie is ook herontwerp, sodat die afloopareas nou baie wyer is, en dit is ook vir die beamptes nou makliker om gestrande renmotors te herwin. Selfs in die afloopgebied van die kuipehaarnaald is die hindernisse herontwerp om noodvoertuie beter te beskerm, die hindernisse in draai 14 is ook omskep. Daarbenewens is die bandemure in die draaiVirage Senna, draai vier, Pont de la Concorde en die kuipehaarnaald vervang deur TecPro-hindernisse.
Daar is 'n bykomende, derde DRS-sone in vergelyking met die vorige jaar. Die meetpunt is 15 meter agter draai vyf, die stelsel kan dan 95 meter na draai sewe geaktiveer word. Die ander twee DRS-sones het onveranderd gebly in vergelyking met die vorige jaar. Die tweede sone begin na die kuipehaarnaald, net 55 meter voor die daaropvolgende voluitkurwe. Die derde sone is reg aan die begin en 70 meter na die laaste draai. Vir hierdie twee DRS sones is daar net een meetpunt, sodat die DRS weer gebruik mag word na 'n suksesvolle verbysteek in die eerste sone.
In hierdie ren stelToro Rosso 'n gevorderde weergawe van Honda se RA618H bekend, nadatHonda die kraguitset van die enjin verhoog het.[1] Daarbenewens, stelRenault 'n verbeterde weergawe van die Renault Z.E.17 in gebruik, wat aan al ses jaers met Renault-aandrywing beskikbaar is. Vettel begin ook met 'n nuwe spesifikasie van die Ferrari 062 EVO in Kanada.[2]
Hamilton (ses keer), Räikkönen, Alonso, Vettel en Ricciardo (een keer elk) is almal voormalige wenners van dieKanadese Grand Prix.
Die wedrenbeamptes was José Abed (MEX), Paul Cooke (KAN), Gerd Ennser (DEU) en Emanuele Pirro (ITA).
Vir die Kanadese Grand Prix biedPirelli die onderskeie spanne bandverbindings P Zero supersag (rooi), P Zero Ultrasag (pers), P Zero Hipersag (pienk) en vir reënweer is Cinturato Tussen-in (groen) en Cinturato Full Wets (blou) beskikbaar.
| Bande vir 'n droë baan | Reënbande | |||
|---|---|---|---|---|
Hipersag | Ultrasag | Supersag | Tussen-in | Reën |
| Vrye oefening 1 | Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | Tyd |
|---|---|---|---|---|---|
| 1 | 33 | Red Bull-TAG Heuer | 1:13.302 | ||
| 2 | 44 | Mercedes AMG | 1:13.390 | ||
| 3 | 3 | Red Bull-TAG Heuer | 1:13.518 | ||
| 4 | 5 | Ferrari | 1:13.574 | ||
| 5 | 77 | Mercedes AMG | 1:13.617 | ||
| Vrye oefening 2 | Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | Tyd |
| 1 | 33 | Red Bull-TAG Heuer | 1:12.198 | ||
| 2 | 7 | Ferrari | 1:12.328 | ||
| 3 | 3 | Red Bull-TAG Heuer | 1:12.603 | ||
| 4 | 44 | Mercedes AMG | 1:12.777 | ||
| 5 | 5 | Ferrari | 1:12.985 | ||
| Vrye oefening 3 | Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | Tyd |
| 1 | 33 | Red Bull-TAG Heuer | 1:11.599 | ||
| 2 | 5 | Ferrari | 1:11.648 | ||
| 3 | 7 | Ferrari | 1:11.650 | ||
| 4 | 44 | Mercedes AMG | 1:11.706 | ||
| 5 | 3 | Red Bull-TAG Heuer | 1:12.153 |

| Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | Rondes | Tyd/Oorsaak uitval | Rooster | Punte |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 1 | 5 | Ferrari | 68 | 1:28:31.377 | 1 | 25 | |
| 2 | 77 | Mercedes AMG | 68 | +7.376 | 2 | 18 | |
| 3 | 33 | Red Bull-TAG Heuer | 68 | +8.360 | 3 | 15 | |
| 4 | 3 | Red Bull-TAG Heuer | 68 | +20.892 | 6 | 12 | |
| 5 | 44 | Mercedes AMG | 68 | +21.559 | 4 | 10 | |
| 6 | 7 | Ferrari | 68 | +27.184 | 5 | 8 | |
| 7 | 27 | Renault | 67 | +1 rondte | 7 | 6 | |
| 8 | 55 | Renault | 67 | +1 rondte | 9 | 4 | |
| 9 | 31 | Force India-Mercedes | 67 | +1 rondte | 8 | 2 | |
| 10 | 16 | Sauber-Ferrari | 67 | +1 rondte | 13 | 1 | |
| 11 | 10 | Toro Rosso-Honda | 67 | +1 rondte | 19 | ||
| 12 | 8 | Haas-Ferrari | 67 | +1 rondte | 20 | ||
| 13 | 20 | Haas-Ferrari | 67 | +1 rondte | 11 | ||
| 14 | 11 | Force India-Mercedes | 67 | +1 ronde | 10 | ||
| 15 | 9 | Sauber-Ferrari | 66 | +2 rondtes | 18 | ||
| 16 | 2 | McLaren-Renault | 66 | +2 rondtes | 15 | ||
| 17 | 35 | Williams-Mercedes | 66 | +2 rondtes | 17 | ||
| DNF | 14 | McLaren-Renault | 40 | Uitlaat | 14 | ||
| DNF | 28 | Toro Rosso-Honda | 0 | Ongeluk | 12 | ||
| DNF | 18 | Williams-Mercedes | 0 | Ongeluk | 16 |
| Posisie | Nommer | Jaer | Span | Punte | Var |
|---|---|---|---|---|---|
| 1 | 5 | Ferrari | 121 | ||
| 2 | 44 | Mercedes AMG | 120 | ||
| 3 | 77 | Mercedes AMG | 86 | ||
| 4 | 3 | Red Bull-TAG Heuer | 84 | ||
| 5 | 7 | Ferrari | 68 | ||
| 6 | 33 | Red Bull-TAG Heuer | 50 | ||
| 7 | 14 | McLaren-Renault | 32 | ||
| 8 | 27 | Renault | 32 | ||
| 9 | 55 | Renault | 24 | ||
| 10 | 20 | Haas-Ferrari | 19 | ||
| 11 | 10 | Toro Rosso-Honda | 18 | ||
| 12 | 11 | Force India-Mercedes | 17 | ||
| 13 | 31 | Force India-Mercedes | 11 | ||
| 14 | 16 | Sauber-Ferrari | 10 | ||
| 15 | 2 | McLaren-Renault | 8 | ||
| 16 | 18 | Williams-Mercedes | 4 | ||
| 17 | 9 | Sauber-Ferrari | 2 | ||
| 18 | 28 | Toro Rosso-Honda | 1 |
| Posisie | Span | Punte | Var |
|---|---|---|---|
| 1 | 206 | ||
| 2 | 189 | ||
| 3 | 134 | ||
| 4 | 56 | ||
| 5 | 40 | ||
| 6 | 28 | ||
| 7 | 19 | ||
| 8 | 19 | ||
| 9 | 12 | ||
| 10 | 4 |