Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

2018-Rugbykampioenskapreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2018-Rugbykampioenskap

Kenteken van die Rugbykampioenskap
Datums18 Augustus - 6 Oktober
KampioenVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (16 titels)
Wedstryde gespeel12
Drieë gedruk88 (7.33 per wedstryd)
Bywoning408 543 (34 045 per wedstryd)
Meeste punteVlag van ArgentiniëNicolás Sánchez (67)
Meeste drieëVlag van Nieu-SeelandBeauden Barrett
Vlag van Suid-AfrikaAphiwe Dyantyi
Vlag van Nieu-SeelandRieko Ioane (5 elk)
2017
2019
Hierdie kas: sien  bespreking

Die2018-Rugbykampioenskapsreeks was die sewende jaarlikserugbytoernooi tussen die nasionale spanne vanArgentinië,Australië,Suid-Afrika enNieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deurSANZAAR, ’n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies. Die spanne is onderskeidelik diePumas,Springbokke,Wallabies en dieAll Blacks.

Die toernooi het op 18 Augustus afgeskop met Australië teen Nieu-Seeland en Suid-Afrika as gasheer vir Argentinië, en agt weke later afgesluit (ses rondes en twee loslootjies) op 6 Oktober toe Nieu-Seeland Suid-Afrika besoek het en Australië in Argentinië gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi vir die 16de keer gewen. Buitendien het hulle dieBledisloebeker ingepalm en dieVryheidsbeker gewen, terwyl Australië met dieMandela Uitdaagplaat en diePoematrofee weggestap het.

Formaat

[wysig |wysig bron]

Die formaat vir die 2018-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste drie drieë meer as die teenstander in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.[1]

Telkaart

[wysig |wysig bron]
NasieWedstrydePunte[2]BonuspunteLigapunte
SpeelWenGelykVerloorVirTeenVerskil
1Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seeland6501225132+93525
2Vlag van Suid-AfrikaSuid-Afrika6303160154+6315
3Vlag van AustraliëAustralië6204124176–5219
4Vlag van ArgentiniëArgentinië6204151198–4708

Wedstryddatums

[wysig |wysig bron]
DatumDatum
Week 118 AugustusWeek 415 September
Week 225 AugustusWeek 529 September
Week 38 SeptemberWeek 66 Oktober

Week 1

[wysig |wysig bron]
18 Augustus 2018AustraliëVlag van Australië 13–38Vlag van Nieu-SeelandNieu-SeelandANZ-stadion,Sydney,Australië 
19:45 (AEST)Drie:Jack Maddocks
Doelskop:Bernard Foley
Strafdoele:Reece Hodge, Bernard Foley
VerslagDrieë:Aaron Smith,Jack Goodhue,Beauden Barrett,Brodie Retallick,Waisake Naholo (2)
Doelskoppe: Beauden Barrett (4)
Bywoning: 66 318
Skeidsregter:Jaco Peyper (RSA)
Speler van die wedstryd:Brodie Retallick (NZL)
18 Augustus 2018Suid-AfrikaVlag van Suid-Afrika 34–21Vlag van ArgentiniëArgentiniëKings Park,Durban,Suid-Afrika 
17:05 (SAST)Drieë:Lukhanyo Am,Aphiwe Dyantyi (2),Makazole Mapimpi (2),Faf de Klerk
Doelskoppe:Handré Pollard (2)
VerslagDrieë:Nicolás Sánchez,Pablo Matera,Matías Moroni
Doelskoppe: Nicolás Sánchez (3)
Bywoning: 26 836
Skeidsregter: Ben O’Keeffe (NZL)
Speler van die wedstryd:Aphiwe Dyantyi (RSA)

Week 2

[wysig |wysig bron]
25 Augustus 2018Nieu-SeelandVlag van Nieu-Seeland 40–12Vlag van AustraliëAustraliëEdenpark,Auckland,Nieu-Seeland 
19:35 (NZST)Drieë:Beauden Barrett (4),Joe Moody,Liam Squire
Doelskoppe: Beauden Barrett (5)
VerslagDrieë:Will Genia,Reece Hodge
Doelskop:Bernard Foley
Bywoning: 46 153
Skeidsregter:Wayne Barnes (ENG)
Speler van die wedstryd:Beauden Barrett (NZL)
25 Augustus 2018ArgentiniëVlag van Argentinië 32–19Vlag van Suid-AfrikaSuid-AfrikaEstadio Malvinas Argentinas,Mendoza,Argentinië 
16:10 (AST)Drieë:Bautista Delguy (2),Nicolás Sánchez,Ramiro Moyano
Doelskoppe: Nicolás Sánchez (3)
Strafdoel: Nicolás Sánchez
VerslagDrieë:Siya Kolisi,Lionel Mapoe (2)
Doelskoppe:Handré Pollard (2)
Kaart:Eben EtzebethVan die veld gestuur vanaf 24' tot 34' 24' tot 34'
Bywoning: 27 460
Skeidsregter: Angus Gardner (AUS)
Speler van die wedstryd:Guido Petti (ARG)
  • Facundo Bosch (ARG) het sy toetsdebuut gemaak.
  • Dit is Argentinië se hoogste oorwinning teen Suid-Afrika, meer as in die oorwinning met twaalf punte in 2015.

Week 3

[wysig |wysig bron]
8 September 2018Nieu-SeelandVlag van Nieu-Seeland 46–24Vlag van ArgentiniëArgentiniëTrafalgarpark,Nelson,Nieu-Seeland 
19:35 (NZST)Drieë:Nehe Milner-Skudder,TJ Perenara (2),Kieran Read,Shannon Frizell,Jack Goodhue
Doelskoppe:Richie Mo’unga (5)
Strafdoele:Richie Mo’unga (2)
VerslagDrieë:Ramiro Moyano,Nicolás Sánchez,Emiliano Boffelli
Doelskoppe: Nicolás Sánchez (3)
Strafdoel: Nicolás Sánchez
Bywoning: 21 404
Skeidsregter:Pascal Gaüzère (FRA)
Speler van die wedstryd:TJ Perenara (NZL)
8 September 2018AustraliëVlag van Australië 23–18Vlag van Suid-AfrikaSuid-AfrikaLangpark,Brisbane,Australië 
20:05 (AEST)Drieë:Michael Hooper,Matt Toomua
Doelskoppe: Matt Toomua (2)
Strafdoele:Reece Hodge, Matt Toomua (2)
VerslagDrieë:Bongi Mbonambi,Makazole Mapimpi
Doelskop:Elton Jantjies
Strafdoele: Elton Jantjies (2)
Bywoning: 27 849
Skeidsregter: Glen Jackson (NZL)
Speler van die wedstryd:Matt To’omua (AUS)

Week 4

[wysig |wysig bron]
15 September 2018Nieu-SeelandVlag van Nieu-Seeland 34–36Vlag van Suid-AfrikaSuid-AfrikaWestpacstadion,Wellington,Nieu-Seeland 
19:35 (NZST)Drieë:Jordie Barrett,Aaron Smith,Rieko Ioane (2),Codie Taylor,Ardie Savea
Doelskoppe: Beauden Barrett (2)
VerslagDrieë:Aphiwe Dyantyi (2),Willie le Roux,Malcolm Marx,Cheslin Kolbe
Doelskoppe:Handré Pollard (4)
Strafdoel: Handré Pollard
Kaart: Willie le RouxVan die veld gestuur vanaf 66' tot 76' 66' tot 76'
Bywoning: 34 182
Skeidsregter: Nigel Owens (WAL)
Speler van die wedstryd:Handré Pollard (RSA)
  • Dit is Suid-Afrika se eerste oorwinning teen Nieu-Seeland sedert hul 32–29-oorwinning in 2009.
15 September 2018AustraliëVlag van Australië 19–23Vlag van ArgentiniëArgentiniëRobinastadion,Goudkus,Australië 
20:05 (AEST)Drieë:Will Genia,Israel Folau,Dane Haylett-Petty
Doelskoppe:Matt Toomua (2)
VerslagDrieë:Nicolás Sánchez,Bautista Delguy
Doelskoppe: Nicolás Sánchez (2)
Strafdoele:Emiliano Boffelli (2), Nicolás Sánchez
Bywoning: 16 019
Skeidsregter: John Lacey (IRL)
Speler van die wedstryd:Nicolás Sánchez (ARG)
  • Dit is Argentinië se eerste oorwinning teen Australië in Australië sedert hul 18–3-oorwinning in 1983.
  • Argentinië teken vir die eerste keer nog twee oorwinnings in die Rugbykampioenskapreeks aan.
  • Met hierdie nederlaag (en Suid-Afrika se oorwinning) val Australië na die sewende plek op die Wêreldrugby-ranglys, hul laagste posisie nog.

Week 5

[wysig |wysig bron]
29 September 2018Suid-AfrikaVlag van Suid-Afrika 23–12Vlag van AustraliëAustraliëNelson Mandelabaaistadion,Port Elizabeth,Suid-Afrika 
17:05 (SAST)Drieë:Aphiwe Dyantyi,Faf de Klerk
Doelskoppe:Handré Pollard (2)
Strafdoele: Handré Pollard (3)
Kaart:Aphiwe DyantyiVan die veld gestuur vanaf 64' tot 74' 64' tot 74'
VerslagDrieë:Reece Hodge,Will Genia
Doelskop:Matt Toomua
Bywoning: 41 332
Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA)
Speler van die wedstryd:Pieter-Steph du Toit (RSA)
  • Scott Sio speel in sy 50ste toetswedstryd vir Australië.
29 September 2018ArgentiniëVlag van Argentinië 17–35Vlag van Nieu-SeelandNieu-SeelandEstadio Malvinas Argentinas,Mendoza,Argentinië 
19:40 (AST)Drieë:Tomás Cubelli,Emiliano Boffelli
Doelskoppe:Nicolás Sánchez (2)
Strafdoel: Nicolás Sánchez
VerslagDrieë:Rieko Ioane (2),Waisake Naholo,Patrick Tuipulotu,Anton Lienert-Brown
Doelskoppe:Beauden Barrett (4),Richie Mo’unga
Kaart:Sonny Bill WilliamsVan die veld gestuur vanaf 36' tot 46' 36' tot 46'
Bywoning: 30 362
Skeidsregter: Mathieu Raynal (FRA)
Speler van die wedstryd:Ardie Savea (NZL)

Week 6

[wysig |wysig bron]
6 Oktober 2018Suid-AfrikaVlag van Suid-Afrika 30–32Vlag van Nieu-SeelandNieu-SeelandLoftus Versfeld,Pretoria,Suid-Afrika 
17:05 (SAST)Drieë:Jesse Kriel,Damian de Allende,Cheslin Kolbe
Doelskoppe:Handré Pollard (3)
Strafdoele: Handré Pollard (3)
VerslagDrieë:Aaron Smith,Rieko Ioane,Scott Barrett,Savea
Doelskoppe:Richie Mo’unga (3)
Strafdoele:Beauden Barrett (2)
Bywoning: 50 116
Skeidsregter: Angus Gardner (AUS)
Speler van die wedstryd:Malcolm Marx (RSA)
6 Oktober 2018ArgentiniëVlag van Argentinië 34–45Vlag van AustraliëAustraliëEstadio Malvinas Argentinas,Mendoza,Argentinië 
19:40 (AST)Drieë:Pablo Matera,Emiliano Boffelli,Matías Orlando,Santiago González Iglesias
Doelskoppe:Nicolás Sánchez (3),Santiago González Iglesias
Strafdoele:Santiago González Iglesias (2)
RapportDrieë:Michael Hooper,Izack Rodda,Israel Folau,Dane Haylett-Petty (2),David Pocock
Doelskoppe:Bernard Foley (6)
Strafdoel:Bernard Foley
Kaart:Tolu LatuVan die veld gestuur vanaf 77' tot 80' 77' tot 80'
Bywoning: 20 512
Skeidsregter:Jaco Peyper (RSA)
Speler van die wedstryd:Dane Haylett-Petty (AUS)


Rugbykampioenskapreekskampioen 2018
Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seeland

Statistiek

[wysig |wysig bron]

Meeste punte en drieë

[wysig |wysig bron]
Meeste punte aangeteken:
NaamPunte
1Vlag van ArgentiniëNicolás Sánchez67
2Vlag van Nieu-SeelandBeauden Barrett61
3Vlag van Suid-AfrikaHandré Pollard47
4Vlag van Suid-AfrikaAphiwe Dyantyi25
Vlag van Nieu-SeelandRieko Ioane
Meeste drieë gedruk:
NaamDrieë
1Vlag van Nieu-SeelandBeauden Barrett5
Vlag van Suid-AfrikaAphiwe Dyantyi
Vlag van Nieu-SeelandRieko Ioane
4Vlag van ArgentiniëNicolás Sánchez4
5Vlag van ArgentiniëEmiliano Boffelli3
Vlag van ArgentiniëBautista Delguy
Vlag van AustraliëWill Genia
Vlag van AustraliëDane Haylett-Petty
Vlag van Suid-AfrikaMakazole Mapimpi
Vlag van Nieu-SeelandWaisake Naholo
Vlag van Nieu-SeelandAaron Smith

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Rugbyportaal

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"SANZAR – About The Rugby Championship".SANZAAR.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op14 September 2017.
  2. (en)"SANZAR – The Rugby Championship Adopts Bonus Point System and Heads to London".SANZAAR. Besoek op18 September 2018.
    Tellings laas opgedateer op 7 Oktober 2018
  3. (en)"All Blacks century-makers: What it takes to crack 100". NZ Herald. 17 Augustus 2018. Besoek op23 Augustus 2018.
  4. (en)"Bledisloe Cup: New Zealand beat Australia 40–12 to lift trophy for 16th consecutive year".BBC. 25 Augustus 2018. Besoek op18 Augustus 2023.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Spanne
Drienasiesreeks
1996 •1997 •1998 •1999 •2000 •2001 •2002 •2003 •2004 •2005 •2006 •2007 •2008 •2009 •2010 •2011 •2020
Rugbykampioenskap
2012 •2013 •2014 •2015 •2016 •2017 •2018 •2019 •2021 •2022 •2023 •2024 •2025
Verwante trofeë
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=2018-Rugbykampioenskapreeks&oldid=2602150"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp