Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

2012

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2012
|20ste eeu |21ste eeu |22ste eeu |

◄ ◄ | |2007 |2008 |2009 |2010 |2011 | ◄2012 ► |2013 |2014 |2015 |2016 |2017 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:2012
Kalenders 
Neil Armstrong oorlede op 25 Augustus

Diejaar 2012 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nSondag begin het. Dit was die 12de jaar van die21ste eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.

DieVerenigde Nasies het die jaar as die jaar van samewerking verklaar om die belangrikheid van sosio-ekonomiese samewerking te beklemtoon. In besonder om klem te lê op die verligting vanarmoede.[1] Dit is ook as die jaar vanHernubare energie vir almal verklaar.[2]

Die vyfde en laaste siklus van dieMaya se kalender het teen einde 2012 uitgeloop. Sommige mense het geglo dat dit die einde van die wêreld sou wees.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
Riaan Cruywagen, die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens.
Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen.

Geboortes

[wysig |wysig bron]
  • 24 Januarie – Prinses Athena van Denemarke, Deense prinses.
  • 23 Februarie – Prinses Estelle van Swede, Sweedse prinses.

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Whitney Houston oorlede op 11 Februarie
Donna Summer oorlede op 17 Mei
Oscar Niemeyer oorlede op 5 Desember

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "United Nations International Year of Cooperatives 2012" (in Engels). Social.un.org. 31 Oktober 2011.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2020. Besoek op13 November 2011.
  2. "United Nations International Year of Sustainability for All 2012" (in Engels). Un.org.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2019. Besoek op13 November 2011.
  3. (af) SABC2 se dokumentêr "Fluit-fluit, my storie is uit" oor Riaan Cruywagen, uitgesaai nét na die nuusbulletin op 26 November 2012.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=2012&oldid=2839608"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp