Die2002Formule 1Spaanse Grand Prix is op28 April2002 op dieCircuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló,Spanje gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deurMichael Schumacher van Ferrari gewen.