Die2000Formule EenKanadese Grand Prix is op18 Junie2000 op dieGilles Villeneuve-renbaan inMontreal,Kanada gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen en is deurMichael Schumacher in syFerrari gewen.