Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

19de Dinastie van Egipte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf19de Dinastie)
Tydperke endinastieë vanAntieke Egipte
Alle jare isv.C.
Derde Dinastie III 2686–2613
Vierde Dinastie IV 2613–2498
Vyfde Dinastie V 2498–2345
Sesde Dinastie VI 2345–2181
Sewende Dinastie VII twyfelagtig
Agtste Dinastie VIII 2181–2160
Negende Dinastie IX 2160–2130
Tiende Dinastie X 2130–2040
VroeëElfde Dinastie XI 2134–2061
LaatElfde Dinastie XI 2061–1991
Twaalfde Dinastie XII 1991–1803
Dertiende Dinastie XIII 1803–1649
Veertiende Dinastie XIV 1705–1690
Vyftiende Dinastie (Hyksos) XV 1674–1535
Sestiende Dinastie XVI 1660–1600
Abydos Dinastie 1650–1600
Sewentiende Dinastie XVII 1580–1549
Agtiende Dinastie XVIII 1549–1292
Negentiende Dinastie XIX 1292–1189
Twintigste Dinastie XX 1189–1077
s  b  w

Die19de Dinastie vanAntieke Egipte (ookDinastie XIX geskryf)[1] was een van die tydperke van dieNuwe Ryk. Dit is deurRamses I gestig nadatfaraoHoremheb kom as sy opvolger gekies het. Sy dinastie is veral bekend vir die militêre verowering vanKanaän.

Heersers

[wysig |wysig bron]

Die farao's van die 19de Dinastie het sowat 110 jaar regeer, van omstreeks1292 tot1187 v.C. Baie van hulle is in dieVallei van die Konings byThebe begrawe.

Farao Troonnaam Bewind Graftombe
Ramses IMenpehtire1292–1290 v.C.KV16
Seti IMenmaetre1290–1279 v.CKV17
Ramses IIOesermaatre Setepenre1279–1213 v.C.KV7
MerneptahBanenre1213–1203 v.C.KV8
Seti IIOesercheperoere1203–1197 v.C.KV15
AmenmesseMenmire-Setepenre1201–1198 v.C.KV10
SiptahSechaenre / Acheperre1197–1191 v.C.KV47
TwosretSitre-Merenamoen1191–1189 v.C.KV14

Tydlyn

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Kuhrt, Amélie (1997).The Ancient Near East. Londen: Routledge. p. 188.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Voorafgegaan deur
18de Dinastie
19de DinastieOpgevolg deur
20ste Dinastie
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=19de_Dinastie_van_Egipte&oldid=1892106"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp