Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1997-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1997-Drienasies
Datums19 Julie - 23 Augustus
KampioenVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (2 titels)
Wedstryde gespeel6
Drieë gedruk48 (8 per wedstryd)
Bywoning304 035 (50 673 per wedstryd)
Meeste punteVlag van Nieu-SeelandCarlos Spencer (84)
Meeste drieëVlag van Nieu-SeelandChristian Cullen (4)
1996
1998
Hierdie kas: sien  bespreking

Die1997-Drienasiesreeks was die tweede keer wat dierugbytoernooi tussenAustralië,Nieu-Seeland enSuid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 19 Julie tot 23 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi gewen nadat hulle al die vier wedstryde gewen het. Buitendien het hulle dieBledisloebeker ingepalm.

Die toernooi is deurSANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ookArgentinië tot die toernooi toegetree het.[1]

Formaat

[wysig |wysig bron]

Die formaat vir die 1997-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jaar. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart

[wysig |wysig bron]
NasieWedstrydePunteBonuspunteLigapunte
SpeelWenGelykVerloorVirTeenVerskil
1Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seeland4400159109+50218
2Vlag van Suid-AfrikaSuid-Afrika4103148144+437
3Vlag van AustraliëAustralië410396150–5426

Wedstryddatums

[wysig |wysig bron]
DatumDatum
Week 119 JulieWeek 49 Augustus
Week 226 JulieWeek 516 Augustus
Week 32 AugustusWeek 623 Augustus

Week 1

[wysig |wysig bron]
19 Julie 1997Suid-AfrikaVlag van Suid-Afrika 32–35Vlag van Nieu-SeelandNieu-SeelandEllispark,Johannesburg,Suid-Afrika 
15:00 (SAST)Drieë:Russell Bennett,Naka Drotské
Doelskoppe:Jannie de Beer (2)
Strafdoele: Jannie de Beer (4)
Skepdoele: Jannie de Beer (2)
VerslagDrieë:Frank Bunce (2),Carlos Spencer,Jeff Wilson
Doelskoppe: Carlos Spencer (3)
Strafdoele: Carlos Spencer (3)
Bywoning: 51 000
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS)

Week 2

[wysig |wysig bron]
26 Julie 1997AustraliëVlag van Australië 18–33Vlag van Nieu-SeelandNieu-SeelandMelbourne-krieketveld,Melbourne,Australië 
20:00 (AEST)Drieë:George Gregan,Jason Little
Doelskop:Matt Burke
Strafdoele: Matt Burke (2)
VerslagDrieë:Frank Bunce,Christian Cullen,Jeff Wilson
Doelskoppe:Carlos Spencer (3)
Strafdoele: Carlos Spencer (4)
Bywoning: 90 119
Skeidsregter: Ed Morrison (ENG)

Week 3

[wysig |wysig bron]
2 Augustus 1997AustraliëVlag van Australië 32–20Vlag van Suid-AfrikaSuid-AfrikaLangpark,Brisbane,Australië 
20:00 (AEST)Drieë:Ben Tune (2),Stephen Larkham,Daniel Manu
Doelskoppe:David Knox (3)
Strafdoele: David Knox (2)
VerslagDrieë:Mark Andrews,Jannie de Beer,Os du Randt
Doelskop: Jannie de Beer
Strafdoel: Jannie de Beer
Bywoning: 36 416
Skeidsregter: Colin Hawke (NZL)

Week 4

[wysig |wysig bron]
9 Augustus 1997Nieu-SeelandVlag van Nieu-Seeland 55–35Vlag van Suid-AfrikaSuid-AfrikaEdenpark,Auckland,Nieu-Seeland 
19:35 (NZST)Drieë:Christian Cullen (2),Alama Ieremia,Justin Marshall,Taine Randell,Carlos Spencer,Tana Umaga
Doelskoppe: Carlos Spencer (4)
Strafdoele: Carlos Spencer (4)
VerslagDrieë:Ruben Kruger,Percy Montgomery,Pieter Rossouw,Gary Teichmann,Joost van der Westhuizen
Doelskoppe:Jannie de Beer (3),Henry Honiball (2)
Kaart:André VenterRed card
Bywoning: 35 000
Skeidsregter: Derek Bevan (WAL)

Week 5

[wysig |wysig bron]
16 Augustus 1997Nieu-SeelandVlag van Nieu-Seeland 36–24Vlag van AustraliëAustraliëCarisbrook,Dunedin,Nieu-Seeland 
19:35 (NZST)Drieë:Christian Cullen,Justin Marshall,Taine Randell
Doelskoppe:Carlos Spencer (3)
Strafdoele: Carlos Spencer (5)
VerslagDrieë:Stephen Larkham (2),Joe Roff,Ben Tune
Doelskoppe:David Knox (2)
Bywoning: 42 500
Skeidsregter: Joël Dumé (FRA)

Week 6

[wysig |wysig bron]
23 Augustus 1997Suid-AfrikaVlag van Suid-Afrika 61–22Vlag van AustraliëAustraliëLoftus Versfeld,Pretoria,Suid-Afrika 
15:00 (SAST)Drieë:Percy Montgomery (2),Mark Andrews,Warren Brosnihan,James Dalton,Jannie de Beer,Rassie Erasmus,Pieter Rossouw
Doelskoppe: Jannie de Beer (6)
Strafdoele: Jannie de Beer (3)
VerslagDrieë:David Knox,Jason Little,Joe Roff
Doelskoppe: David Knox (2)
Strafdoel: David Knox
Kaart:James ColbeckVan die veld gestuur
Bywoning: 49 000
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NZL)


Drienasiesreekskampioen 1997
Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seeland

Statistiek

[wysig |wysig bron]

Meeste punte en drieë

[wysig |wysig bron]
Meeste punte aangeteken:
NaamPunte
1Vlag van Nieu-SeelandCarlos Spencer84
2Vlag van Suid-AfrikaJannie de Beer64
3Vlag van AustraliëDavid Knox28
Meeste drieë gedruk:
NaamDrieë
1Vlag van Nieu-SeelandChristian Cullen4
2Vlag van Nieu-SeelandFrank Bunce3
Vlag van AustraliëStephen Larkham
Vlag van Suid-AfrikaPercy Montgomery
Vlag van AustraliëBen Tune

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Rugbyportaal

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op22 Mei 2010.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Spanne
Drienasiesreeks
1996 •1997 •1998 •1999 •2000 •2001 •2002 •2003 •2004 •2005 •2006 •2007 •2008 •2009 •2010 •2011 •2020
Rugbykampioenskap
2012 •2013 •2014 •2015 •2016 •2017 •2018 •2019 •2021 •2022 •2023 •2024 •2025
Verwante trofeë
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1997-Drienasiesreeks&oldid=2602131"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp