| Wedrengegewens | |||
|---|---|---|---|
Wedren 16 van 16 in die1993 Formule Een-seisoen
| |||
| Datum | 7 November 1993 | ||
| Plek | Adelaide Straatbaan Adelaide, Australië | ||
| Baan | Tydelike straatbaan 3.780 km (2.362 mi) | ||
| Afstand | 79 rondtes, 298.620 km (186.598 mi) | ||
| Beplande afstand | 81 rondtes, 306.180 km (191.322 mi) | ||
| Weer | Sonnig | ||
| Voorste wegspringplek | |||
| Bestuurder | McLaren-Ford | ||
| Tyd | 1:13.371 | ||
| Vinnigste rondte | |||
| Bestuurder | Williams-Renault | ||
| Tyd | 1:15.381 op rondte 64 | ||
| Podiumplekke | |||
| Eerste | McLaren-Ford | ||
| Tweede | Williams-Renault | ||
| Derde | Williams-Renault | ||
Die1993 Formule EenAustraliese Grand Prix is op7 November1993 inAdelaide,Australië, gehou. Dit was die laaste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur die BrasiliaanAyrton Senna in 'nMcLaren-Ford gewen.