Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1824

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1824
|18de eeu |19de eeu |20ste eeu |

◄ ◄ | |1819 |1820 |1821 |1822 |1823 | ◄1824 ► |1825 |1826 |1827 |1828 |1829 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1824
Kalenders 
Groot-Kolombië

Diejaar 1824 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nDonderdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die19de eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • 3 MeiPous Leo XII stel Giovanni Battista Bussi, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer en Bonaventura Gazzola, O.F.M.Ref., biskop van Montefiascone aan as kardinale.
  • 5 Mei – Pous Leo XII publiseerUbi Primum oor sy pontifikaat en die pligte van biskoppe.
  • 24 Mei – Pous Leo XII publiseerQuod hoc Ineunte oor die1825 Jubileum.
  • 21 Junie – Cyrus McCormick kry 'n patent vir sy maaimasjien.
  • 27 September – Pous Leo XII stel drie nuwe kardinale aan, waaronder Karl Kajetan Gaisruck, aartsbiskop vanMilaan.
  • 20 Desember – Pous Leo XII stel Pedro de Inguanzo y Rivero, aartsbiskop van Toledo en Ludovico Micara, O.F.M.Cap. aan as kardinale.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1824&oldid=2474864"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp