Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1776

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1776
|17de eeu |18de eeu |19de eeu |

◄ ◄ | |1771 |1772 |1773 |1774 |1775 | ◄1776 ► |1777 |1778 |1779 |1780 |1781 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1776
Kalenders  
Adam Smith
Gregoriaanse kalender1776
Ab urbe condita2529
Armeense kalender1225

ԹՎ

Chinese kalender4472 – 4473

壬未 – 癸申

Ethiopiese kalender1768 –1769
Hebreeuse kalender5536 – 5537
Hindoekalenders
-Vikram Samvat1831 – 1832
-Shaka Samvat1698 – 1699
Irannese kalender1154 –1155
Islamitiese kalender1190 –1190


Diejaar 1776 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nMaandag begin het. Dit was die 76ste jaar van die18de eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • 15 AprilPous Pius VI stel Luigi Valenti Gonzaga, titulêr aartsbiskop van Cesarea en Giovanni Archinto, titulêr aartsbiskop van Filippo, aan as kardinale.
  • MeiAdam Smith se bekende werkAn Inquiry into the Nature and Causes of the Wealth of Nations of te welWealth of Nations word die eerste keer gepubliseer.
  • 20 Mei – Pous Pius VI stel Guido Calcagnini, biskop van Osimo en Cingoli en Angelo Maria Durini, titulêr aartsbiskop van Ancira, president van Avignon, aan as kardinale.
  • 29 Junie – Stigting vanSan Francisco deur die Spaanse Fransiskaner-orde asSan Francisco de Asís, vernoem ná dieheiligeFrans van Assisi.
  • 2 Julie – Nadat hy die heel nag gery het, kom Caesar Rodney net betyds om die beslissende stem te gee vir die aanvaarding van dieAmerikaanse Onafhanklikheidsverklaring.
  • 4 JulieAmerikaanse onafhankliheidsverklaring word aanvaar.
  • 25 DesemberSlag van Trenton:George Washington steek dieDelawarerivier oor en oorwin dieHesse.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1776&oldid=2691049"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp