Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1745

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1745
|17de eeu |18de eeu |19de eeu |

◄ ◄ | |1740 |1741 |1742 |1743 |1744 | ◄1745 ► |1746 |1747 |1748 |1749 |1750 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1745
Kalenders  
Charles Edward Stuart
Gregoriaanse kalender1745
Ab urbe condita2498
Armeense kalender1194

ԹՎ

Chinese kalender4441 – 4442

辛子 – 壬丑

Ethiopiese kalender1737 –1738
Hebreeuse kalender5505 – 5506
Hindoekalenders
-Vikram Samvat1800 – 1801
-Shaka Samvat1667 – 1668
Irannese kalender1123 –1124
Islamitiese kalender1158 –1158


Diejaar 1745 was 'ngewone jaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nVrydag begin het. Dit was die 45ste jaar van die18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • 18 FebruariePous Benedictus XIV publiseerCum multorum chariate waarin gebede gevra word vir koning Lodewyk vanFrankryk.
  • 4 Junie – DiePruise verslaanOostenrykse troepe by Hohenfriedeberg.
  • 10 Junie – Pous Benedictus XIV publiseerLibentissime quidem oor die vas voor Paasfees.
  • 7 Julie – Pous Benedictus XIV verklaar Pacificus van Ceredano salig.
  • 3 September – Pous Benedictus XIV publiseerGravissimum supremi oor korrupsie en sending.
  • 1 November – Pous Benedictus XIV publiseerVix Pervenit oor woekerwins en ander oneerlike wins.
  • In Skotland kom veral in die hooglande die Jakobiete in opstand. Die protestante MacDonalds van Skye en Noord Uist bly neutraal. Prins Karel Stuart land sonder soldate in Moidart.[1]

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Traditional Gaelic Bagpiping, 1745-1945,John G. Gibson, McGill-Queen's Press - MQUP, 2000,ISBN 0773521348,ISBN 9780773521346
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1745&oldid=2256027"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp