Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1742

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1742
|17de eeu |18de eeu |19de eeu |

◄ ◄ | |1737 |1738 |1739 |1740 |1741 | ◄1742 ► |1743 |1744 |1745 |1746 |1747 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1742
Kalenders  
Edmond Halley
Gregoriaanse kalender1742
Ab urbe condita2495
Armeense kalender1191

ԹՎ

Chinese kalender4438 – 4439

戊酉 – 己戌

Ethiopiese kalender1734 –1735
Hebreeuse kalender5502 – 5503
Hindoekalenders
-Vikram Samvat1797 – 1798
-Shaka Samvat1664 – 1665
Irannese kalender1120 –1121
Islamitiese kalender1155 –1155


Diejaar 1742 was 'ngewone jaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nMaandag begin het. Dit was die 42ste jaar van die18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • 7 FebruariePous Benedictus XIV publiseerEtsi mimine waarin gestel word dat geloof alleen nie genoeg is vir saligwording nie.
  • 7 April – Pous Benedictus XIV verklaar Camillus de Lellis salig.
  • 21 April – Pous Benedictus XIV verklaar Jeanne de Valois salig.
  • 11 Junie – Verdrag van Breslau maak vrede tussen Maria Theresa vanOostenryk enFrederik II van Pruise.
  • 11 Julie – Pous Benedictus XIV publiseerEx quo singulari teen die akkommodasie van heidense praktyke.
  • 13 November – Pous Benedictus XIV publiseerCertiores effecti waarin gestel word dat die gemeente moet deelneem aan die eugaristie.
  • 14 Desember – Pous Benedictus XIV publiseerCum illud semper oor vakante gemeentes.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1742&oldid=2256883"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp