Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1625

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1625
|16de eeu |17de eeu |18de eeu |

◄ ◄ | |1620 |1621 |1622 |1623 |1624 | ◄1625 ► |1626 |1627 |1628 |1629 |1630 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1625
Kalenders
Gregoriaanse kalender1625
Ab urbe condita2378
Armeense kalender1074

ԹՎ

Chinese kalender4321 – 4322

辛子 – 壬丑

Ethiopiese kalender1617 –1618
Hebreeuse kalender5385 – 5386
Hindoekalenders
-Vikram Samvat1680 – 1681
-Shaka Samvat1547 – 1548
Irannese kalender1003 –1004
Islamitiese kalender1034 –1034


Diejaar 1625 was 'ngewone jaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nWoensdag begin het. Dit was die 25ste jaar van die17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • 13 MaartPous Urbanus VIII publiseer sy konstitusieSanctissimus Dominus Noster.
  • 29 April – Pous Urbanus VIII publiseer sy bulOmnes gentes plaudite minibus oor die jubileumjaar 1625.
  • 25 Mei – Pous Urbanus VIII verklaar Elisabeth vanPortugal heilig.
  • 5 November – Pous Urbanus VIII verklaar Raymond Nonnatus heilig.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1625&oldid=2048732"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp