Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1600

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1600
|15de eeu |16de eeu |17de eeu |

◄ ◄ | |1595 |1596 |1597 |1598 |1599 | ◄1600 ► |1601 |1602 |1603 |1604 |1605 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1600
Kalenders

Diejaar 1600 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nSaterdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die16de eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.Volgens dieJuliaanse kalender, wat op die stadium 10 dae agter was, was die jaar 'nskrikkeljaar wat op 'nDinsdag begin het.

Gebeure

[wysig |wysig bron]

Januarie tot Junie

[wysig |wysig bron]

Julie tot Desember

[wysig |wysig bron]

Ongedateerd

[wysig |wysig bron]
  • Stigting van die handelsposTadoussac inQuébec (Kanada).
  • William Shakespeare seA Midsummer Night's Dream word die eerste keer opgevoer en sy toneelstukThe Merchant of Venice word gepubliseer.
  • William Gilbert publiseerDe Magnete. Dit beskryf dieaarde se magneetveld en is die begin van moderne geomagnetisme.
  • Fabritio Carso seNobiltà de dame word gepubliseer.
  • Ulster leiers met Hugh Ó Neill, 2de Graaf van Tyrone wat leiding neem, slaag daarin om 'n Engelse herowering van Ierland teen te staan.
  • Die koninkryk van Oyo in die suid-ooste vanNigerië bereik sy hoogtepunt.
  • DieBirmaanse Ryk skeur a.g.v 'n burgeroorlog.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1600&oldid=2643676"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp