Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1538

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1538
|15de eeu |16de eeu |17de eeu |

◄ ◄ | |1533 |1534 |1535 |1536 |1537 | ◄1538 ► |1539 |1540 |1541 |1542 |1543 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1538
Kalenders


Diejaar 1538 was 'ngewone jaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nSaterdag begin het. Dit was die 38ste jaar van die16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • Die eerste swartslawe uitAfrika word naBrasilië gebring.
  • 18 OktoberPous Paulus III stel Pedro Sarmiento, aartsbiskop van Compostella aan as kardinaal.
  • 28 Oktober – Pous Paulus III publiseer die bulIn apostolatus culmine oor die oprigting van die Universiteit van Santo Domingo op Hispaniola.
  • 20 Desember – Pous Paulus III stel nog 6 nuwe kardinale aan.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1538&oldid=2264995"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp