Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1408

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1408
|14de eeu |15de eeu |16de eeu |

◄ ◄ | |1403 |1404 |1405 |1406 |1407 | ◄1408 ► |1409 |1410 |1411 |1412 |1413 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1408
Kalenders


Diejaar 1408 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nVrydag begin het. Dit was die 8ste jaar van die15de eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • 4 MeiPous Gregorius XII belê 'n vergadering van die kardinale in Lucca en verbied hulle om die stad te verlaat. Sewe kardinale ignoreer die bevel en vertrek na Pisa.
  • 9 Mei – Pous Gregorius XII benoem sy neefGabriele Condulmer tot kardinaal-priester van San Clemente.
  • Die Engelse broeder, James Resby, 'n leerling van Wycliff, word in Perth, Skotland vir kettery verbrand.[1]

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Vyšný, Paul (2003). ""A Hussite in Scotland: The Mission of Pavel Kravař to St Andrews in 1433."".The Scottish Historical Review.82 (213): 1–19.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1408&oldid=2625669"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp