Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1332

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1332
|13de eeu |14de eeu |15de eeu |

◄ ◄ | |1327 |1328 |1329 |1330 |1331 | ◄1332 ► |1333 |1334 |1335 |1336 |1337 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1332
Kalenders


Diejaar 1332 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nDinsdag begin het. Dit was die 32ste jaar van die14de eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad. Volgens dieJuliaanse kalender het die jaar op 'nWoensdag begin.

Gebeure

[wysig |wysig bron]

Januarie tot Desember

[wysig |wysig bron]

Ongedateerd

[wysig |wysig bron]
  • In Trebizonde heers daar algehele verwarring. Die omstrede Keiser Andronikos III word gestenig en opgevolg deur sy buite-eglike seun, Manuel II Komnenos. Manuel II word egter kort daarna vermoor. Sy oom, Basileios word nou diekeiser van Trebizonde.
  • Walram van Jülich word die aartsbiskop vanKeulen.
  • Die stad Târgu Mureş inRoemenië word die eerste stad om in diePouslike Register gedokumenteer te word. Die stad se naam word opgeteken as: Novum Forum Siculorum.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Huby, P. (2006).Theophrastus of Eresus. Sources for His Life, Writings, Thought and Influence. Leiden, The Netherlands:: Brill.doi:10.1163/ej.9789004152984.i-212.{{cite book}}: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link)
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1332&oldid=2662601"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp