Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1323

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1323
|13de eeu |14de eeu |15de eeu |

◄ ◄ | |1318 |1319 |1320 |1321 |1322 | ◄1323 ► |1324 |1325 |1326 |1327 |1328 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1323
Kalenders


Diejaar 1323 was 'ngewone jaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nVrydag begin het. Dit was die 23ste jaar van die14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • Egipte: 'n Tweedeaardbewing ná dié van1303 verniel die Vuurtoring vanAlexandrië, een van die sewe antieke wêreldwonders.
  • 23 MaartPous Johannes XXII spreek die banvloek uit oor koning Lodewyk van Beiere.
  • 18 Julie – Pous Johannes XXII verklaar Thomas Aquino heilig.
  • 12 November – Pous Johannes XXII publiseer die bul "Quum inter nonnullos" teen die kettery van die Franciskane se "spiritualiste" oor absolute armoede.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1323&oldid=1227526"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp