Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1188

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1188
|11de eeu |12de eeu |13de eeu |

◄ ◄ | |1183 |1184 |1185 |1186 |1187 | ◄1188 ► |1189 |1190 |1191 |1192 |1193 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1188
Kalenders


Diejaar 1188 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nVrydag begin het. Dit was die 88ste jaar van die12de eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]

Ongedateerd

[wysig |wysig bron]
  • Saladin se beleëring van die vesting, Krak des Chevaliers in die hedendaagseSirië is onsuksesvol.
  • Die Newgate tronk word inLonden,Engeland gebou.
  • Richard I van Engeland sweer saam met Filip II vanFrankryk teen sy vader,Hendrik II van Engeland.
  • Giraldus Cambrensis en Baldwin van Exeter reis deurWallis in 'n poging om manne te probeer werf vir die DerdeKruistog.
  • Die "Saladin Tiende" word inEngeland deurKoning Hendrik II gehef. Die belasting sou die DerdeKruistog teen die Moslem-leier, Saladin finansier.
  • Alfons IX word koning van León.
  • Die Georgiese koningin Tamar verban haar eerste eggenoot David Bogolyubskoi.[1]
  • Die legandariese "sny van die elm" vind by Gisors inNormandië plaas.
  • Die eerste gedokumenteerde verwysing na dieDuitse stede Altengamme en Flein.
  • Die voorportaal van dieKatedraal van Santiago de Compostela word voltooi
  • Die Fransesomer word gekenmerk deur 'n droogte wat talle brande veroorsaak (o.a in Tours, Chartres, Beauvais, Auxerre enTroyes).
  • Haaksbergen word gestig.
  • Saladin neem die vesting Saône in.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
  • 26 Januarie – Øystein Erlendsson, Aartbiskop vanNidaros (*1120)
  • 20 April – Hildegund van Schönau, heilige (*1171)
  • 11 Oktober – Robert I van Dreux, seun van Lodewyk VI van Frankryk (*1123)
  • 16 Oktober – Prinses (Infanta) vanPortugal, dogter van Alfons I en die moeder van Alfons IX van León (*1151)
  • 14 November – Berthold III,Graaf van Andechs enMarkgraaf van Istrië (*1110/22)
  • 22 Desember – Richard van Ilchester, Engelse staatsman en die biskop van Winchester.
  • Datum onbekend
    • Ferdinand II, koning van León (*1137)
    • Usamah ibn Munqidh, Arabiese historikus,politikus,skrywer en diplomaat (*1095)
    • Sultan Ali bin Hasan vanKilwa (die hedendaagseTanzanië).
    • Jon Ingesson Kuvlung, Noorweegse militêre leier.
    • Eva MacMurrough (Iers: Aoife Ní Diarmait), dogter van Diarmait Mac Murchadha, die koning van Leinster (*1145)
    • Ponç de la Guàrdia,ridder van die Saguàrdia-familie en troebadoer (*1154)
    • Ugone della Volta, Aartbiskop vanGenua vanaf1163 tot en met 1188.
    • Roger-Barnard I, Graaf van Foix

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. A. C. S. Peacock (2006)."Georgia and the Anatolian Turks in the 12th and 13th Centuries".Anatolian Studies.56: 127–146.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1188&oldid=2639911"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp