Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1100

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1100
|10de eeu |11de eeu |12de eeu |

◄ ◄ | |1095 |1096 |1097 |1098 |1099 | ◄1100 ► |1101 |1102 |1103 |1104 |1105 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1100
Kalenders  
Mahasiddha Naropa


Diejaar 1100 was 'ngewone jaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nMaandag begin het. Dit was die 100ste jaar van die11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]

Ongedateerd

[wysig |wysig bron]
  • Koning Hendrik I proklameer die Handves van Vryhede, een van die eerste voorbeelde van 'n grondwet.
  • Boudewyn van Bourcq word die graaf van Edessa.
  • Dagobert vanPisa word die eerste Latynse Patriarg van Jerusalem.
  • Die stede Kalmar, Kungälv en Varberg inSwede word opgeteken.
  • DieAlþingi (die nasionale parlement inYsland) besluit dat alle wette in geskrewe vorm oorgedra moet word.
  • Oraibi word die eerste en oudste blywende bewoonde nedersetting in dieVSA en wat nouArizona is.
  • Die stad Cusco,Peru word gestig.
  • Die Song-dinastie in China sebevolking bereik ongeveer 100 miljoen. In die hoofstad, Kaifeng staan die bevolking op 1 050 000 en saam met die weermag wat in die stad gestasioneer is, bereik die bevolking 1,4 miljoen.
  • Genua,Venesië, en Pisa kry handelsvoorregte in ruil vir hul diens tydens dieKruistogte.
  • Bohemund I vanAntiogië word tydens die Slag van Melitene gevange geneem. Tancred word gevolglik as regeerder oor Antiogië aangestel.
  • Die Eppstein Kasteel word gebou.
  • Die eerstekerk word in Welle, Noord-Beveland gebou.
  • Die inheemse Amerikaanse Pueblo-Indiane vestig hulle in die huidigeFour Corners-gebied in die VSA.

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1100&oldid=2643681"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp