Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

105 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
105 v.C.
|3de eeu v.C. |2de eeu v.C. |1ste eeu v.C. |

|110 v.C. |109 v.C. |108 v.C. |107 v.C. |106 v.C. | ◄105 v.C. ► |104 v.C. |103 v.C. |102 v.C. |101 v.C. |100 v.C. |
Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Kalenders
Astronomiese kalender-104
Ab urbe condita649
Chinese kalender2592 – 2593

壬亥 – 癸子

Hebreeuse kalender3656 – 3657
Hindoekalenders

Gebeure

[wysig |wysig bron]
  • Konsul Gnaeus Mallius Maximus kry in Rome bevel oor ses nuwe legioene en trekGallië toe om Servilius Caepio te help.[1]
  • Caepio weier om met Mallius Maximus saam te werk omdat hy nie 'n patrisiër is nie.[1]
  • Die Germaanse Kimbers trek in Gallië na die suide.[1]
  • 6 Oktober - Die Romeine word verslaan in dieslag van Arausio. Die Germane dood glo 80 000 Romeinse soldate.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,21,3Sulla: A Dictator Reconsidered,Lynda Telford, Pen and Sword, 2014,ISBN 1473834503,ISBN 9781473834507
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=105_v.C.&oldid=2843912"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp