Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

1032

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1032
|10de eeu |11de eeu |12de eeu |

◄ ◄ | |1027 |1028 |1029 |1030 |1031 | ◄1032 ► |1033 |1034 |1035 |1036 |1037 | |► ►

Dae |Eeue |Geskiedenis |Geskiedenisportaal
Sien ook:Kategorie:1032
Kalenders


Diejaar 1032 was 'nskrikkeljaar wat volgens dieGregoriaanse kalender op 'nSondag begin het. Dit was die 32ste jaar van die11de eeu n.C. In teenstelling metgewone jare het die jaar 366 dae en 'n29 Februarie gehad.

Gebeure

[wysig |wysig bron]

Ongedateerd

[wysig |wysig bron]

Geboortes

[wysig |wysig bron]

Sterftes

[wysig |wysig bron]
  • 25 Julie – Constance van Arles, vrou van koning Robert II vanFrankryk (*986)
  • 6 September – Rudolf III, koning vanBoergondië (*970)
  • 4 Oktober – Sancho VI Willem, hertog van Gascogne vanaf1009 tot en met sy dood.
  • 20 Oktober – Pous Johannes XIX, die 144stepous van dieRooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
  • 27 November – Siegfried van Walbeck, biskop van Münster.
  • Datum onbekend
    • Bezprym,hertog en koning vanPole (vermoor). Sy uiterste wreedaardigheid word aangegee as die rede vir sy ondergang (* ca.986)
    • Aelfsige II, biskop van Winchester
    • Altun Tash, Shah van die Khwarazm-Ryk vanaf1017 tot en met sy dood.
    • Gille Coemgáin, koning (mormaer) van Moray, 'n semi-outonome koninkryk in die noorde vanSkotland.
    • Mayor van Kastilië, vrou van koning Sancho III van Navarre (*995)
    • Otto Orseolo, Doge vanVenesië (* ca.992)
    • Mughron Ua Níoc,ab van Tuam
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1032&oldid=2486851"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp