1. FC Kleve
|
Volledige naam | Erster Fussball-Club Kleve 1863/1903 e.V. |
Stigtingsdatum | 2000 |
Tuisveld | Bresserbergstadion Kleef |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Landesliga Niederrhein (Groep 3) (VI) |
1. FC Kleve is 'nDuitsesportklub uitKleef in diedeelstaatNoord-Rynland-Wesfale, veral bekend vir sysokkerafdeling. Behalwe sokker, bied die klub ookkarate,gimnastiek,aërobiese oefeninge entennis aan sy lede.
Die klub het in2000 ontstaan met die samesmelting vanVfB Lohengrin 03 Kleve enSC Kleve 63.
Die klub is in1903 asVfB 03 Cleve gestig. Aangesien die meeste van die stigterslede werknemers van die plaaslike organisasieVan-den-Berghschen Margarinewerke was, het die klub die bynaam"de Botter" verkry. Die heel eerste internasionale wedstryd waaraan Duitsland op tuisbodem deelgeneem het op16 Oktober1910 het op die klub se tuisveld,Sportplatz an der Triftstraße, plaasgevind voor tussen 5 000 en 10 000 toeskouers ('n 1-2 nederlaag teenNederland).
In1920 hetVfB 03 Cleve metTurnklub Merkur Kleve enClever Schwimm-Sportclub saamgesmelt as dieVereine für Turn- und Bewegungsspiele Cleve. In1921 is die klub herdoop naVfB 03 Cleve. Na dieTweede Wêreldoorlog is die klub in1946 herstig asVfB Lohengrin 03 Kleve na 'n samesmelting metSuL Kleve (self 'n fusie uit1936 tussenVfB Lohengrin 1921 Kleve enFC Sparta 1921 Kleve).
Die gimnastiekklubTV Cleve 1863 het in1919 'n sokkerafdeling gekry toe dit metVerein für Jugend und Volksspiele Cleve saamgesmelt het. In1924 hetSC Kleve 63(Sportclub Kleve 1863 e.V.) uit die sokkerafdeling ontstaan.
Die genoemdeVerein für Jugend und Volksspiele Cleve was self 'n samesmelting uit1917 tussenFC 1906 Cleve enSpielverein 1909 Cleve (die klub het aanvanklik na die samesmelting bekendgestaan asFC Hohenzollern Cleve).
SC Kleef 1863 - 1963-64(III)Verbandsliga Neder-Ryn15de
- 1964-65(IV)Landesliga Neder-Ryn-23de
- 1965-66(IV)Landesliga Neder-Ryn-214de
- 1966-67(IV)Landesliga Neder-Ryn-25de
- 1967-68(IV)Landesliga Neder-Ryn-22de
- 1968-69(IV)Landesliga Neder-Ryn-21ste
- 1969-70(III)Verbandsliga Neder-Ryn6de
- 1970-71(III)Verbandsliga Neder-Ryn16de
- 1971-72(IV)Landesliga Neder-Ryn-32de
- 1972-73(IV)Landesliga Neder-Ryn-37de
- 1973-74(IV)Landesliga Neder-Ryn-37de
- 1974-75(IV)Landesliga Neder-Ryn-34de
- 1975-76(IV)Landesliga Neder-Ryn-37de
- 1976-77(IV)Landesliga Neder-Ryn-33de
- 1977-78(IV)Landesliga Neder-Ryn-310de
- 1978-82 ?
- 1982-83(IV)Verbandsliga Neder-Ryn9de
- 1983-84(IV)Verbandsliga Neder-Ryn2de
- 1984-85(IV)Verbandsliga Neder-Ryn5de
- 1985-86(IV)Verbandsliga Neder-Ryn8ste
- 1986-87(IV)Verbandsliga Neder-Ryn12de
- 1987-88(IV)Verbandsliga Neder-Ryn7de
- 1988-89(IV)Verbandsliga Neder-Ryn11de
- 1989-90(IV)Verbandsliga Neder-Ryn16de
- 1990-91(VI)Landesliga Neder-Ryn-25de
- 1991-92(VI)Landesliga Neder-Ryn-36de
- 1992-93(V)Landesliga Neder-Ryn-24de
- 1993-94(V)Landesliga Neder-Ryn-26de
- 1994-95(VI)Landesliga Neder-Ryn-23de
- 1995-96(VI)Landesliga Neder-Ryn-22de
- 1996-97(VI)Landesliga Neder-Ryn-34de
- 1997-98(VI)Landesliga Neder-Ryn-33de
- 1998-99(VI)Landesliga Neder-Ryn-38ste
- 1999-00(VI)Landesliga Neder-Ryn-3
1. FC Kleef - 2000-01(V)Landesliga Neder-Ryn-32de
- 2001-02(VI)Landesliga Neder-Ryn-21ste
- 2002-03(V)Verbandsliga Neder-Ryn
- 2003-04(IV)Oberliga Noord-Ryn9de
- 2004-05(IV)Oberliga Noord-Ryn6de
- 2005-06(IV)Oberliga Noord-Ryn3de
- 2006-07(IV)Oberliga Noord-Ryn
| VfB Lohengrin Kleef - 1964-65(IV)Landesliga Neder-Ryn-27de
- 1965-66(IV)Landesliga Neder-Ryn-214de
- 1968-69(IV)Landesliga Neder-Ryn-24de
- 1969-70(IV)Landesliga Neder-Ryn-312de
- 1970-71(IV)Landesliga Neder-Ryn-34de
- 1971-72(IV)Landesliga Neder-Ryn-33de
- 1972-73(IV)Landesliga Neder-Ryn-311de
- 1973-74(IV)Landesliga Neder-Ryn-34de
- 1974-75(IV)Landesliga Neder-Ryn-38ste
- 1975-76(IV)Landesliga Neder-Ryn-313de
- 1976-77(IV)Landesliga Neder-Ryn-310de
- 1977-78(IV)Landesliga Neder-Ryn-36de
- 1978-90?
- 1990-91(VI)Landesliga Neder-Ryn-22de
- 1991-92(VI)Landesliga Neder-Ryn-34de
- 1992-93(V)Landesliga Neder-Ryn-27de
- 1993-94(V)Landesliga Neder-Ryn-24de
- 1994-95(VI)Landesliga Neder-Ryn-21ste
- 1995-96(V)Verbandsliga Neder-Ryn14de
- 1996-97(VI)Landesliga Neder-Ryn-38ste
- 1997-98(VI)Landesliga Neder-Ryn-38ste
- 1998-99(VI)Landesliga Neder-Ryn-35de
- 1999-00(VI)Landesliga Neder-Ryn-3
|