1. FC Keulen is 'nDuitse sportklub uitKeulen wat op13 Februarie1948 ontstaan het deur 'n samesmelting tussenKölner BC 01 enSpVgg Sülz 07.
FC Keulen was een van die 16 klubs wat aan die eersteBundesligaseisoen deelgeneem het en was ook die eerste Bundesligakampioen. In die 1977/78-seisoen het die span die sogenaamde “dubbel” gewen, maar in die jare '80 het die klub geleidelik agteruit begin boer. In1999 is FC Keulen vir die eerste keer na dieBundesliga 2 gerelegeer.
FC Keulen speel sy tuiswedstryde op dieRheinEnergieStadion, vroeër bekend as dieMüngersdorf Stadion.