Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

.tp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.tp is die genoteerdeInternettopvlakdomein virOos-Timor. Die letters gebruik verwys naTimor Português ofPortugese Timor, 'n nalatenskap van die land se vorige status as 'nPortugesekolonie. Die domein.tp is amptelik in Desember1997 van stapel gestuur deurconnect.ie, 'n internet diensverskaffer wat inDublin,Ierland, in samewerking met die Oos-Timorese owerhede in absentia, terwyl Oos-Timor onder militêre beheer vanIndonesië was.

.tp het aktief gebly vir die tydperk van oorgang, hoewel dit nou nie meer voldoen aan die ISO 3166-1 standaard vir die twee-letter kodes vir die naam van lande nie, aangesien die kode vir Oos-Timor na onafhanklikheid van .tp na.tl verander het. Ongeag, behou dit 'n aantal domeins. Die laaste genoteerde verandering en opdatering vir.tp was 22 April2008.

A .ac.ad.ae.af.ag.ai.al.am.ao.aq.ar.as.at.au.aw.ax.az  B .ba.bb.bd.be.bf.bg.bh.bi.bj.bm.bn.bo.br.bs.bt.bw.by.bz  C .ca.cc.cd.cf.cg.ch.ci.ck.cl.cm.cn.co.cr.cu.cv.cw.cx.cy.cz  D .de.dj.dk.dm.do.dz  E .ec.ee.eg.er.es.et.eu  F .fi.fj.fk.fm.fo.fr  G .ga.gd.ge.gf.gg.gh.gi.gl.gm.gn.gp.gq.gr.gs.gt.gu.gw.gy  H .hk.hm.hn.hr.ht.hu  I .id.ie.il.im.in.io.iq.ir.is.it  J .je.jm.jo.jp  K .ke.kg.kh.ki.km.kn.kp.kr.kw.ky.kz  L .la.lb.lc.li.lk.lr.ls.lt.lu.lv.ly  M .ma.mc.md.me.mg.mh.mk.ml.mm.mn.mo.mp.mq.mr.ms.mt.mu.mv.mw.mx.my.mz  N .na.nc.ne.nf.ng.ni.nl.no.np.nr.nu.nz  O .om  P .pa.pe.pf.pg.ph.pk.pl.pm.pn.pr.ps.pt.pw.py  Q .qa  R .re.ro.rs.ru.rw  S .sa.sb.sc.sd.se.sg.sh.si.sk.sl.sm.sn.so.sr.ss.st.su.sv.sx.sy.sz  T .tc.td.tf.tg.th.tj.tk.tl.tm.tn.to.tr.tt.tv.tw.tz  U .ua.ug.uk.us.uy.uz  V .va.vc.ve.vg.vi.vn.vu  W .wf.ws  Y .ye.yt  Z .za.zm.zw

Cyrilliese alfabetArabiese alfabetBrahmiese alfabetteChinese karaktersAnder alfabette
   

.κπ (kp,Siprus) -.ישראל‎ (Yisrael,Israel) -.日本 (Nippon,Japan)

Ander
Voorbehou / onaangewysAangewys / ongebruikUitgefaseer / geskrap
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=.tp&oldid=1885878"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp