.dk is die agtervoegsel vanDeensedomeinname. Registrasie word eksklusief deurDK Hostmaster beheer.
Om 'n nuwe .dk-domeinnaam te registreer, moet 'n aansoek by 'n amptelike registrateur ingedien word. Na goedkeuring kan die applikant vra dat die registrateur die domein bestuur of dit self viaDK Hostmaster doen.
Dit is moontlik om domeinname met aksent-karakters soos æ, ø, å, ö, ä, ü, en é te registreer.