Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Kalifornië (Engels:California, [kælɪˈfɔɹnjə],luister(hulp·inligting);Spaans:California, [kaliˈfoɾnja]), amptelik dieDeelstaat Kalifornië (State of California), is 'ndeelstaat aan die suidelike weskus van dieVerenigde State (VSA). Dit is die grootste deelstaat ten opsigte van sy bevolking van sowat 39,431 miljoen (soos op 1 Julie 2024) en die derde grootste ten opsigte van sy oppervlak (424 000 vierkante kilometer), naAlaska enTexas, asook verreweg die digsbevolkte subnasionale entiteit inNoord-Amerika. Die deelstaat grens in die noorde aanOregon, in die ooste aanNevada, in die suidooste aanArizona en in die suide aan dieMeksikaanse deelstaatBaja California (Neder-Kalifornië). DieKaliforniese Kanaaleilande maak ook deel uit van die deelstaat. Diehoofstad isSacramento, terwyl die grootste stad verrewegLos Angeles is. Die gebied is deur stamme van die Eerste Nasies bewoon toeEuropese ontdekkers die gebied in die 16de eeu geleidelik begin verken het. Die Spaanse navigator Juan Rodríguez Cabrillo was die eerste seevaarder wat in 1542 langs die Kaliforniese kus geseil het. Die eerste Spaanse sendingstasie in die gebied van die huidigeSan Diego is egter eers in 1769 gevestig. Dekades later het Kalifornië met dieMeksikaanse Onafhanklikheidsoorlog in 1821 die juk van kolonialisme afgeskud en deel van dieEerste Meksikaanse Keiserryk geword. In Junie 1846 het inwoners van die gebied in opstand gekom teen Meksiko en toe dieRepubliek van Kalifornië uitgeroep. Dié gebeurtenisse het saamgeval met dieMeksikaans-Amerikaanse Oorlog tussen 1846 en 1848, waarin die Meksikane 'n verpletterende neerlaag teen Amerikaanse magte gely het. Volgens dieVerdrag van Guadalupe Hidalgo is uitgestrekte gebiede in Noord-Meksiko aan die Verenigde State afgestaan. Kalifornië is reeds in 1847 aan Amerikaanse magte onder die bevel van John C. Frémont oorhandig. Op 24 Januarie 1848 het James W. Marshall naby Sutter's Millgoud ontdek. Gedurende die goudstormloop, wat hy ontketen het, het sowat 90 000 setlaars na die gebied gestroom. In 1850 het Kalifornië as 31ste deelstaat by die Verenigde State aangesluit. Kalifornië was sedertdien een van die vernaamste bestemmings vir immigrante. In 1964 het KaliforniëNew York verbygesteek om die mees bevolkte Amerikaanse deelstaat te word. In die 20ste en 21ste eeu het Kalifornië veral nuwe aankomelinge uitAsië, Meksiko en die Stille Oseaangebied ontvang. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... datKiribati die enigste land op aarde is wat in al die vierhemisfere streek: dieNoordelike,Suidelike,Westelike enOostelike halfronde. Daarbenewens is dit een van die eerste bewoonde gebiede om dienuwejaar te vier. ... dat 'n lid van dieBritse koningshuis inSuid-Afrika gesterf het?Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein het tydens dieAnglo-Boereoorlog op29 Oktober1900 inPretoria aan maagkoors gesterf. ... datmagnesium diechemiese element in dieperiodieke tabel is met die agste grootste verspreiding? Diéaardalkalimetaal beslaan ongeveer 2% van dieaardkors en is die element wat die derde meeste voorkom in oplossing in seewater. ... datIndië die land is wat die meesterolprente vervaardig? Die Indiese rolprentbedryf, waaronder ookBollywood, vervaardig jaarliks 'n gemiddelde 800 rolprente, twee keer soveel asHollywood. ... dat 'n lid van dieBritse koningshuis inSuid-Afrika gesterf het?Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein het tydens dieAnglo-Boereoorlog op29 Oktober1900 inPretoria aan maagkoors gesterf. ![]() Vandag in die geskiedenis 19 Mei: Herdenking vanAtatürk, Jeug- en Sportdag inTurkye (1919); Geboortedag vanHồ Chí Minh inViëtnam. ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |