Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel DieDuitse nasionale rugbyspan (Duits:Deutsche Rugby-Union-Nationalmannschaft) is die nasionalerugbyspan watDuitsland in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Duitsland geadministreer deur dieDuitse Rugbybond (Duits:Deutscher Rugby-Verband, DRV) wat in 1900 gestig is. Hulle dra die bynaam “swart arende” (Schwarze Adler), ontleen aan die wapendier van die land, die Bondsarend. Duitsland word deurWêreldrugby as ’n vlak drie-span erken. Die Duitse rugbyspan is tans (Julie 2025) 35ste op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Duitsland is reeds op dieOlimpiese Somerspele 1900 inParys deur die SC Frankfurt 1880 verteenwoordig en het die silwermedalje metGroot-Brittanje gedeel. Die span het in 1927 sy eerste internasionale wedstryd teenFrankryk gespeel. In 1934 was Duitsland een van die stigtingslede van dieFédération internationale de rugby amateur (FIRA; nouRugby Europa) wat as mededinger tot die destydse eksklusiewe, Angel-Saksies oorheersde Internasionale Rugbyvoetbalraad (IRVR; nouWêreldrugby) gestig is. Duitsland speel die meeste van sy toetswedstryde tydens dieEuropese Rugbykampioenskap, waar hulle met ander opkomende rugbyspanne meeding. Die nasionale span se beste prestasies tot dusver is die derde plek in onderskeidelik 1952 en 2018. Duitsland het tot dusver nog nie vir ’nrugbywêreldbekertoernooi gekwalifiseer nie. Duitsland speel tradisioneel in swart truie met swart broeke en swart sokkies. Van 1951 tot 1990 het dieDuitse Demokratiese Republiek oor sy eie nasionale rugbyspan beskik; albei spanne het egter nooit ontmoet nie. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... dat daar reeds in1951 aan dieWoordeboek van die Afrikaanse Taal begin werk is? Dit is die grootstewoordeboek watAfrikaanse woorde beskryf en is steeds nie voltooi nie. ![]() Vandag in die geskiedenis ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |