| Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
| Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
| Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Portugal (Portugees: [puɾtuˈɣal],luister(hulp·inligting)), amptelik diePortugese Republiek (República Portuguesa, [ʁɛˈpublikɐ puɾtuˈɣezɐ]), is 'ndemokratieserepubliek geleë in die suidwestelike hoek vanEuropa op dieIberiese Skiereiland waarvan dit sowat 'n sesde beslaan. Portugal word begrens deurSpanje in die noorde en ooste, met 'n gemeenskaplike grens wat oor 'n afstand van sowat 1 300 km loop, en deur dieAtlantiese Oseaan in die weste en suide. Wes van die hoofstadLissabon lêKaap Roca, die westelikste punt op die Europese vasteland. Ook dieAsore- enMadeira-eilandgroepe maak deel uit van Portugal. Dit beslaan 'n oppervlakte van 92 090 km² en het in 2024 'n bevolking van 10 343 066 gehad. Die in die 12de eeu gestigte Koninkryk Portugal het in die 15de eeu die tydperk van ontdekkings geïnisieer en in die eerste globalekoloniale ryk ontwikkel. Die Koninkryk het die eerste en een van die grootste koloniale ryke met besittings inAfrika,Asië enSuid-Amerika geword, met sy agteruitgang wat in die 17de eeu begin het. In 1910 is die Portugese monargie in 'n militêre opstand verwyder en koning Emmanuel II is in ballingskap gedwing. Die Eerste Portugese Republiek is op 5 Oktober 1910 uitgeroep en het tot en met generaal Gomes da Costa sestaatsgreep in 1926 bestaan. Daarna was die land vir meer as 40 jaar onder die outoritêre diktatorskap vanAntónio de Oliveira Salazar. Die Angelierrewolusie op 25 April 1974 het dié regime omvergewerp en die pad gebaan vir die demokratiese Derde Portugese Republiek. Gelyktydig is die oudste koloniale ryk beëindig en in 1975 ontbind. Portugal is 'n lidstaat van dieNoord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO, sedert 4 April 1949), dieVerenigde Nasies (VN, sedert 14 Desember 1955), die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO, sedert 1961) en dieEuropese Unie (EU, sedert 1 Januarie 1986). In 1999 het die land by dieeurosone aangesluit; sedert 2002 is Eurobanknote en -muntstukke in omloop. Portugal was oor 'n lang tydperk 'n emigrasieland; belangrike sentrums van die Portugese kultuur in diediaspora bestaan inFrankryk en in dieVerenigde State (met sowat een tot twee miljoenPortugese elk) asook inBrasilië,Angola,Mosambiek,Switserland enLuxemburg. Brasilië en Spanje is belangrike bilaterale vennote.Toerisme is 'n belangrikeekonomiese sektor. Met sowat 17 miljoen toeriste elke jaar (in 2015) is Portugal een van die mees besoekte lande wêreldwyd, gewilde bestemmings sluit inAlgarve en die streek rondom die hoofstad Lissabon, maar ook die twee eilandgroepe Asore en Madeira. Die land is vir sywynbou bekend, veralPortwyn, en 'n belangrike verskaffer van kurk.
In die nuus
Het u geweet... ... dat die doelhok insokker 2,44 meter hoog en 7,32 meter wyd is?
Vandag in die geskiedenis
| Vind artikels | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale | ||
| Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
| Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
| Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
| Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
| Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
| Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
Susterprojekte | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |