Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel DieT20I-wêreldbeker 2024 (Engels:2024 ICC Men's T20 World Cup) is van 1 tot 29 Junie 2024 in dieVerenigde State enWes-Indië beslis. Dit was die negendeT20I-wêreldbekertoernooi inT20I-krieket wat deur dieInternasionale Krieketraad (IKR) aangebied is en die eerste kriekettoernooi ooit in die Verenigde State, terwyl Wes-Indië voorheen die2010-toernooi aangebied het. Daarbenewens was die Verenigde State die eerste medegasheer in dieAmerikas buite Wes-Indië. Die vyf KaribieseeilandstateAntigua en Barbuda,Barbados,St. Lucia,St. Vincent en die Grenadine enTrinidad en Tobago, asookGuyana en die Verenigde State het gesamentlik opgetree as gashere vir dié toernooi, meer as by enige ander T20I-wêreldbekertoernooi. Dit was ná dieKrieketwêreldbeker 2007 en die T20I-wêreldbeker 2010 die derde vername kriekettoernooi in Wes-Indië. Die T20I-wêreldbeker 2024 was die eerste toernooi met 20 deelnemende nasionale krieketspanne, teenoor die 16 van die vorige vier T20I-wêreldbekertoernooie. Die 20 deelnemende nasionale krieketspanne was: Die twee gashere (dieVerenigde State enWes-Indië), die agt beste spanne van die vorige toernooi (Australië,Engeland,Indië,Nederland,Nieu-Seeland,Pakistan,Sri Lanka enSuid-Afrika), saam met die twee naasbeste spanne op die T20I-ranglys soos op 14 November 2022 (Afghanistan enBangladesj) en die wenners van die kontinentale kwalifiseringstoernooie. In Julie 2023 hetIerland enSkotland die twee Europese plekke bepreek, terwylPapoea-Nieu-Guinee die Oos-Asiatiese-Stille-Oseaan-plek bespreek het. In Oktober 2023 hetKanada as Amerikaanse kwalifiseerder gevolg en een maand laterNepal enOman as Asiatiese kwalifiseerders, asookNamibië enUganda as Afrikakwalifiseerders. Engeland was die verdedigende wêreldkampioen nadat hulle dieT20I-wêreldbeker 2022 gewen het. Afghanistan, Engeland, Indië en Suid-Afrika het vir die halfeindrondte gekwalifiseer. Suid-Afrika het Afghanistan geklop en Indië vir die verdedigende wêreldkampioen Engeland, waardeur Indië en Suid-Afrika mekaar in die eindstryd ontmoet het. Indië het Suid-Afrika in die eindstryd op die Kensington-ovaal inBridgetown,Barbados, met sewe lopies verslaan en sodoende ná2007 sy tweede T20I-wêreldbekertitel ingepalm, waarmee hulle ná Wes-Indië in2016 en Engeland in 2022 die derde span geword het wat die T20I-wêreldbekertrofee vir ’n tweede keer kon wen. Die gashere die Verenigde State en die tweemalige wenner Wes-Indië is in die Super Agt uitgeskakel. Namibië is ná een oorwinning en drie nederlae reeds in die eerste rondte uitgeskakel. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... dat dieNamibiërRudie van Vuuren die eerste (en enigste) man is wat in dieselfde jaar in tweesportsoorte,krieket enrugby, aan 'n wêreldbekertoernooi deelgeneem het? Hy het sy land tydens beide dieKrieketwêreldbeker 2003 en dieRugbywêreldbeker 2003 verteenwoordig. ... datNelson Mandela 18 jaar van sy totale 27 jaar tronkstraf opRobbeneiland deurgebring het? ... datSwede in 171230 Februarie op29 Februarie laat volg het deur die Sweedse kalender af te skaf? ... dat dietaalkundige verhouding tussenFidjiaanse Hindi enHindi soortgelyk is aan dié tussenAfrikaans enNederlands? Fidjiaanse Hindi het uit die Oos-Hindi-dialekteAwadhi enBhojpuri ontstaan, met verskeieEngelse enFidjiaanseleenwoorde. ... datwater sy hoogstedigtheid by 4°C bereik? Hierdie eienskap is belangrik vir waterorganismes en kom in slegs twee ander stowwe voor. ![]() Vandag in die geskiedenis 12 April: Kosmonautedag inRusland (1961);Joeri-nag. ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |