Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom byWikipedia,
Donderdag, 3 Julie 2025
Hier is tans124 899 artikels inAfrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding Hulp KontakGebruikersportaal Voorbladartikels Kategorieë Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Eugène Marais – redakteur, skrywer, digter, juris en natuurkenner.

Eugène Nielen Marais (9 Januarie187129 Maart1936) was ’nAfrikaanse enEngelse skrywer. Hy was die skepper van die klassieke Afrikaanse gedig "Winternag", wat allerweë as dié eerste letterkundig betekenisvolle Afrikaanse gedig beskou word.

Reeds in 1892, nadat hy skaars mondig geword het, begin hy met die gebruik vanmorfien, waarskynlik as gevolg van ooreising en spanning in sy joernalistieke werk. Hoewel hy telkemale vir behandeling gaan en tyd in inrigtings deurbring om van hierdie verslawing ontslae te raak, beïnvloed dit hom die res van sy lewe. Ook in 1892 word hy toegelaat as ’n lid van dieVrymesselaarsbeweging en ag hierdie gebeurtenis so belangrik dat hy dit in syBybel aanteken. Na sy toelating tot die beweging in Maart van hierdie jaar vorder hy in Julie tot Metgesel en in Augustus tot Meester. In 1893 ontmoet hy vir Aletta (Lettie) Beyers, ’n kleinniggie van die latere generaalChristiaan Beyers. Sy woon in Natal en sy kom in Pretoria by haar niggie Lenie Boshof kuier, wat met Melt Marais (Eugène se broer) getroud is. In Augustus1894 tree hy dan in Natal in die huwelik met Lettie, maar elf maande later (op 17 Julie 1895) sterf sy aan kraamkoors na die geboorte van hulle seun (Eugène Charles Gerard Marais) op 8 Julie 1895. Marais se suster Sophie Ueckerman neem die versorging van die baba oor en neem hom as haar eie aan. Uit meegevoel vir sy lot en dié van sy vriend, die landmeter Christiaan Vlok, wie se vrou ook in hierdie tyd kort na geboorte van ’n kind aan kraamkoors oorlede is, samel inwoners van Pretoria geld in om die twee wewenaars op ’n bootreis naMauritius te stuur. Binne die volgende vyftien maande hierna sterf albei Marais se ouers ook.

Volgens die omroeper Friedel Hansen in sy boekDie handdruk van die dood: Die onvertelde storie van Eugène Marais, is Eugène vroeg in 1904 ’n loseerder by die Malans vanPotchefstroom. Elisma Malan, ’n onderwyseres, verlaat die dorp baie skielik in die eerste gedeelte van die jaar en vertrek na die Wes-Kaap, waar sy kort na haar aankoms in April 1904 met die mynwerker Jacobus Abraham Bosman trou. Uit hierdie huwelik word die beroemde skrywerHerman Charles Bosman op 3 Februarie 1905 gebore en volgens Hansen is Eugène Marais waarskynlik sy biologiese pa. Behalwe die omstandigheidsgetuienis is daar geen verdere bewys vir hierdie bewerings nie. Hoewel Eugène nooit weer trou nie, het hy gedurende sy leeftyd verskeie meer of minder ernstige flirtasies met vroue, dikwels baie jonger as hy.

...lees verder

In die nuus
Pous Leo XIV in 2025.
Pous Leo XIV in 2025.

Het u geweet...

... datradiogolwe vinniger as klankgolwe beweeg? Tydens 'n regstreekse uitsending sal radioluisteraars duisende kilometers weg 'n stem hoor nog voor die mense wat agter in die opnamelokaal sit dit hoor.

... datRosamund Everard-Steenkamp die eerste vrou is wat 'nSpitfire en straalvliegtuig gevlieg het?

... dat dieBritse koningshuis hulle van twee keer verander het? Hulle het dit in1917 vanSakse-Koburg-Gotha naWindsor verander, die naam van hullekasteel. Tot in 1901 was hulle dieHuis van Hannover.

... dat dieKaap Agulhasvuurtoring byKaap Agulhas wat op1 Maart1849 in gebruik geneem is, gebou is volgens die model van diePharos van Alexandrië, een van dieSewe wonders van die antieke wêreld?

... dat daar absoluut niks tussen3 en13 September1752 gebeur het nie? In hierdie maand is dieJuliaanse kalender in Brittanje en sy Amerikaanse kolonies met dieGregoriaanse kalender vervang. Die nuwe kalender was 11 dae voor die ou een; dus het 14 September direk op 2 September gevolg.

Vandag in die geskiedenis

3 Julie:Onafhanklikheidsdag inBelarus (1944)

Benz se eerste driewielmotor
Benz se eerste driewielmotor

Voorbladbeeld
DieGroter Kaukasus soos vanaf Asbestnaja,Adigea, gesien.
Die Groter Kaukasus soos vanaf Asbestnaja, Adigea, gesien.
Vind artikels

Geografie -Geologie
Suid-Afrika Namibië Botswana Eswatini Lesotho Mosambiek Zimbabwe

Afrika Suider-Afrika Amerika Antarktika Asië Europa Oseanië

Rusland Turkye Verenigde State van Amerika

Lande Baaie Berge Eilande Mere Oseane Riviere Woestyne

Geskiedenis
Argeologie Datums Kulturele geskiedenis Oorloë Religieuse geskiedenis Rewolusies Vroeë beskawings Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs Argitektuur Dans Letterkunde Mitologie Griekse mitologie Mode Museums Musiek Rolprente Taal Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede Diere Plante

Religie
Agnostisisme Baha'i Boeddhisme Christendom Gnostisisme Hindoeïsme Islam Judaïsme Mitologie New Age Paganisme Politeïsme Satanisme Sikhisme Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid Ekonomie Krieket Politiek Rugby Sport Vlae en wapens Vervoer

Taal
Kunsmatige taal Natuurlike taal Taalfamilies Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika Fotografie Inligtingstegnologie Klanktegnologie Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie Chemie Filosofie Fisika Natuurwetenskap Sielkunde Sosiologie Sterrekunde Wiskunde

Artikelindeks Kategorieboom Lyste Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2774431"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp