Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel DieDriehoeksterrestelsel (ook bekend as onder meerMessier 33 enNGC 0598) is ’nspiraalsterrestelsel sowat 3 miljoenligjare van dieAarde af in diesterrebeeldDriehoek. Dit is die derde grootste sterrestelsel in diePlaaslike Groep, wat dieMelkweg,Andromeda en sowat 30 ander, kleiner stelsels insluit. Die sterrestelsel is die kleinste spiraalsterrestelsel in die Plaaslike Groep naas dieGroot Magellaanse Wolk. Dit is vermoedelik 'n satelliet van Andromeda of besig om weer in dié stelsel opgeneem te word as gekyk word na hulle wisselwerkings, snelhede en nabyheid in die naghemel. Dit het ook 'nH II-kern. Dit is een van die verste permanente voorwerpe wat met die blote oog gesien kan word. Die sterrestelsel kry sy naam van die sterrebeeld Driehoek, waar dit gesien kan word. Dit word soms informeel die "Vuurwielsterrestelsel" genoem, maar volgens die sterrekundige databasisSimbad, wat formele name van sterrekundige voorwerpe vergelyk, verwys dié naam naMessier 101, wat in die sterrebeeldGroot Hond voorkom. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... dat 'n mens seare blou lyk omdat diebloed daarin geensuurstof bevat nie? Are vervoer naamlik die bloed waarvan die suurstof reeds aan die verskillende liggaamselle afgelewer is. ... datradiogolwe vinniger as klankgolwe beweeg? Tydens 'n regstreekse uitsending sal radioluisteraars duisende kilometers weg 'n stem hoor nog voor die mense wat agter in die opnamelokaal sit dit hoor. ... dat daar 'n dorpie in dieSpaanssprekendeVenezuela is waarDuits gepraat word enkoekoekklokke gemaak word?Colonia Tovar het 'n groot aantal nasate van immigrante van die 19de eeu uit dieKaiserstuhl-gebied inDuitsland. ... dat dieDeensewiskundigePiet Hein 'nsuperellipsvorm gebruik het om dieSergels Torg-verkeersirkel inStockholm,Swede te ontwerp? ... dat die eerstefiets, wat in 1817 vervaardig is, nie pedale gehad het nie? Pedale is in 1865 bygevoeg, maar die fietse self is toe nog uit hout vervaardig. ![]() Vandag in die geskiedenis 18 Mei:Vlag- en Universiteitsdag inHaïti (1803). ![]()
Voorbladbeeld 'nVuurpeloton deur rewolusionêre magte by die Sanandaj-lughawe inIran, 1979. Die elf tereggesteldes van dieKoerdiese rebellie was aangekla van wapensmokkelary,opstand enmoord. | ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |