Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom byWikipedia,
Saterdag, 25 Oktober 2025
Hier is tans126 723 artikels inAfrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding Hulp KontakGebruikersportaal Voorbladartikels Kategorieë Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Nasa-satellietbeeld van Portugal in Januarie 2004.

Portugal (Portugees: [puɾtuˈɣal],luister(hulp·inligting)), amptelik diePortugese Republiek (República Portuguesa, [ʁɛˈpublikɐ puɾtuˈɣezɐ]), is 'ndemokratieserepubliek geleë in die suidwestelike hoek vanEuropa op dieIberiese Skiereiland waarvan dit sowat 'n sesde beslaan. Portugal word begrens deurSpanje in die noorde en ooste, met 'n gemeenskaplike grens wat oor 'n afstand van sowat 1 300 km loop, en deur dieAtlantiese Oseaan in die weste en suide. Wes van die hoofstadLissabonKaap Roca, die westelikste punt op die Europese vasteland. Ook dieAsore- enMadeira-eilandgroepe maak deel uit van Portugal. Dit beslaan 'n oppervlakte van 92 090 km² en het in 2024 'n bevolking van 10 343 066 gehad.

Die in die 12de eeu gestigte Koninkryk Portugal het in die 15de eeu die tydperk van ontdekkings geïnisieer en in die eerste globalekoloniale ryk ontwikkel. Die Koninkryk het die eerste en een van die grootste koloniale ryke met besittings inAfrika,Asië enSuid-Amerika geword, met sy agteruitgang wat in die 17de eeu begin het. In 1910 is die Portugese monargie in 'n militêre opstand verwyder en koning Emmanuel II is in ballingskap gedwing. Die Eerste Portugese Republiek is op 5 Oktober 1910 uitgeroep en het tot en met generaal Gomes da Costa sestaatsgreep in 1926 bestaan. Daarna was die land vir meer as 40 jaar onder die outoritêre diktatorskap vanAntónio de Oliveira Salazar. Die Angelierrewolusie op 25 April 1974 het dié regime omvergewerp en die pad gebaan vir die demokratiese Derde Portugese Republiek. Gelyktydig is die oudste koloniale ryk beëindig en in 1975 ontbind. Portugal is 'n lidstaat van dieNoord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO, sedert 4 April 1949), dieVerenigde Nasies (VN, sedert 14 Desember 1955), die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO, sedert 1961) en dieEuropese Unie (EU, sedert 1 Januarie 1986). In 1999 het die land by dieeurosone aangesluit; sedert 2002 is Eurobanknote en -muntstukke in omloop.

Portugal was oor 'n lang tydperk 'n emigrasieland; belangrike sentrums van die Portugese kultuur in diediaspora bestaan inFrankryk en in dieVerenigde State (met sowat een tot twee miljoenPortugese elk) asook inBrasilië,Angola,Mosambiek,Switserland enLuxemburg. Brasilië en Spanje is belangrike bilaterale vennote.Toerisme is 'n belangrikeekonomiese sektor. Met sowat 17 miljoen toeriste elke jaar (in 2015) is Portugal een van die mees besoekte lande wêreldwyd, gewilde bestemmings sluit inAlgarve en die streek rondom die hoofstad Lissabon, maar ook die twee eilandgroepe Asore en Madeira. Die land is vir sywynbou bekend, veralPortwyn, en 'n belangrike verskaffer van kurk.

...lees verder

In die nuus
Die nasionale vlag van Palestina
Die nasionale vlag van Palestina

Het u geweet...

... dat die doelhok insokker 2,44 meter hoog en 7,32 meter wyd is?

...Samuel Morse, die uitvinder van dietelegraaf, vir burgemeester vanNew York gestaan het? Hy was egter nie suksesvol nie.

... dat dieDART-ruimtetuig doelbewus geprogrammeer is om teenDimorfos, 'n maan van die asteroïed65803 Didumos, te bots?

... dat 'n hartvorm (♥) deur 'nwiskundige funksie geteken kan word? Die funksie staan bekend as 'nkardioïed en kan eenvoudig gedefinieer word inpoolkoördinate.

... datCyril Ramaphosa 'n sleutelrol gespeel het in die stigting van dieNUM, 'n vakbond vir mynwerkers? Hy was 'n regsadviseur vir die Raad van Unies van Suid-Afrika met die stigting van die NUM in 1982.

Vandag in die geskiedenis

25 Oktober:

Slag van Agincourt
Slag van Agincourt

Voorbladbeeld
'nEurasiese rooieekhoring (Sciurus vulgaris) inwinterjas naby Alverstone,Eiland Wight
'n Eurasiese rooieekhoring (Sciurus vulgaris) in winterjas naby Alverstone, Eiland Wight.
Vind artikels

Geografie -Geologie
Suid-Afrika Namibië Botswana Eswatini Lesotho Mosambiek Zimbabwe

Afrika Suider-Afrika Amerika Antarktika Asië Europa Oseanië

Rusland Turkye Verenigde State van Amerika

Lande Baaie Berge Eilande Mere Oseane Riviere Woestyne

Geskiedenis
Argeologie Datums Kulturele geskiedenis Oorloë Religieuse geskiedenis Rewolusies Vroeë beskawings Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs Argitektuur Dans Letterkunde Mitologie Griekse mitologie Mode Museums Musiek Rolprente Taal Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede Diere Plante

Religie
Agnostisisme Baha'i Boeddhisme Christendom Gnostisisme Hindoeïsme Islam Judaïsme Mitologie New Age Paganisme Politeïsme Satanisme Sikhisme Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid Ekonomie Krieket Politiek Rugby Sport Vlae en wapens Vervoer

Taal
Kunsmatige taal Natuurlike taal Taalfamilies Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika Fotografie Inligtingstegnologie Klanktegnologie Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie Chemie Filosofie Fisika Natuurwetenskap Sielkunde Sosiologie Sterrekunde Wiskunde

Artikelindeks Kategorieboom Lyste Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2774431"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp