Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Androginie is wanneer 'n mens beidemanlike envroulike eienskappe besit. Androginie kan gebruik word in verband metbiologiese geslag,genderidentiteit of genderuitdrukking. Wanneer "androginie" verwys na gemengde biologiese geslagseienskappe in mense, verwys dit dikwels nainterseks mense, wat gebore is met aangebore variasies wat dit moeilik maak om hulle geslag by geboorte te bepaal. In vergelyking ishermafroditisme die besit van beide manlike en vroulike voortplantingsorgane. Dit word deesdae as neerhalend beskou as dit vir mense gebruik word. Wat genderidentiteit betref, kan androginiese individue identifieer met niebinêre identiteite. Ander kan astransgender identifiseer. Op fisieke gebied kan 'n androginiese voorkoms bereik word deur persoonlike versorging, modes enhormoonbehandeling. Androginie word vroeg in die geskiedenis al in geskrifte aangetref, asook in baie kulture wêreldwyd – van antiekeSumer tot latereMesopotamiese kulture en dieGriekse mitologie. VolgensPlato seSimposium het die mensdom as drie geslagte begin: man-mans, vrou-vroue en man-vroue. Sommige filosowe het in die laat oudheid die idee van androginie voorgestel as die mens se oorspronklike en perfekte toestand. Die Westerse esoterisme se omarming van androginie het tot in die moderne geskiedenis voortgeduur. Die simbolisme en betekenis van androginie was sentraal in die idees van die sommige mistici en filosowe. Die filosofiese begrip van die "Universele Androgien" – 'n perfekte vermenging van die geslagte wat die huidige korrupte wêreld voorafgegaan het en/of die utopie van die volgende wêreld sal wees – is ook belangrik in sommige vorme van die geloof van dieOrde van die Rosekruis. In die middel 18de eeu nog was die macaroni's van GeorgiaanseEngeland 'n welgestelde subkultuur van jong mans wat bekend was vir die uitdrukking van androginiese identiteit. In die 1900's, van om en by dieEerste Wêreldoorlog, het genderrolle begin vervaag en modeontwerpers soosCoco Chanel het broeke vir vroue ontwerp. In die 1960's en 1970's het die vrouebevrydingsbeweging waarskynlik tot idees bygedra en modeontwerpers soos Yves Saint Laurent beïnvloed. Bekende sangers wat in die moderne tyd 'n androginiese styl met hulle kleredrag bekend gestel het, wasElvis Presley, Mick Jagger,Boy George, Yoshiki,Grace Jones en Annie Lennox. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... dat dieWes-Kaapprovinsie drie amptelike tale het? Dieamptelike tale van die provinsie isAfrikaans,Engels enXhosa en die1998-grondwet is in al drie tale beskikbaar. Volgens die 2011-sensus praat 49,7% van die bevolking Afrikaans, gevolg deur Xhosa (24,7%) en Engels (20,2%). ... dat dieKaap Agulhasvuurtoring byKaap Agulhas wat op1 Maart1849 in gebruik geneem is, gebou is volgens die model van diePharos van Alexandrië, een van dieSewe wonders van die antieke wêreld? ... dat dieNamibiërRudie van Vuuren die eerste (en enigste) man is wat in dieselfde jaar in tweesportsoorte,krieket enrugby, aan 'n wêreldbekertoernooi deelgeneem het? Hy het sy land tydens beide dieKrieketwêreldbeker 2003 en dieRugbywêreldbeker 2003 verteenwoordig. ... dat dieBlohm & Voss BV 138-vliegbootdieselaangedrewe motors gebruik het? ... dat die eerstefiets, wat in 1817 vervaardig is, nie pedale gehad het nie? Pedale is in 1865 bygevoeg, maar die fietse self is toe nog uit hout vervaardig. ![]() Vandag in die geskiedenis 19 Maart: Sint Josefdag inKatolisisme enVadersdag in verskeie lande ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |