Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Dienasionalevlag van Nederland verteenwoordig die eenheid en onafhanklikheid van die heleKoninkryk van die Nederlande. Die rooi-wit-blou word sowel op land asook op see gebruik as burgerlike vlag, staatsvlag (diensvlag) enoorlogsvlag. DieNederlandse vlag is ’n driekleur en bestaan uit drie ewe groot horisontale bane inrooi,wit enblou. In die vlagontwerp van die Ministerie van Algemene Sake word die kleure bepaal as heldervermiljoen, helder wit enkobaltblou. In die normblad 3055 word hierdie kleure in Internasionale Beligtingskommissie-koördinate gespesifiseer. Dié kleure kan nie regstreeks in Pantone-kodes omgereken word nie, sodat verskillende waardes vir laasgenoemde gebruik word. Vir die vlagverhouding is daar geen regulasies nie. In die niegoedgekeurde 1937-vlagwet is die verhouding tussen hoogte en lengte bepaal as 2:3 en oor die algemeen word dié verhouding steeds gebruik. Die drie bane is ewe groot. Die huidige ontwerp het sy oorsprong in die 16de-eeuse oranje-wit-blou “Prinsevlag” (Nederlands:Prinsenvlag) wat in die vroeë 17de eeu in die rooi-wit-blou “Staatsvlag” (Statenvlag) ontwikkel het, die vlootvaandel van dieStategeneraal van dieNederlandse Republiek, waarmee die Nederlandse vlag die oudste driekleur is wat aaneenlopend gebruik word. Aangesien die vlag die oorgang van ’nmonargie na ’nrepubliek verteenwoordig, was dit ’n voorbeeld in die ontwerp van dievlag van Rusland en, ná dieFranse Rewolusie in 1789, die vertikaal gestreeptevlag van Frankryk gedien; albei vlae het op hul beurt baie ander vlagontwerpe beïnvloed. Tydens die ekonomiese krisis van die 1930’s het die ou Prinsevlag met die kleur oranje ’n mate van gewildheid onder sommige mense verwerf, waaronderProtestante,orangiste, konserwatiewe liberale,fasciste, en ander. Om dié verwarring te beëindig, is op 19 Februarie 1937 die kleure rooi, wit en blou en sy amptelike status as die nasionale vlag van die Koninkryk van die Nederlande deur ’n koninklike besluit herbevestig. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... dat die Normandiese dialekJèrriais nog steeds op dieKanaaleilandJersey as omgangstaal gepraat word, alhoewel die eiland reeds sedert1066 onder die Britse Kroon val?Jersey vorm egter nie deel van dieVerenigde Koninkryk of dieEuropese Unie nie. ... dat dieHonderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk. ... datNelson Mandela 18 jaar van sy totale 27 jaar tronkstraf opRobbeneiland deurgebring het? ... dat die stigter vanWindhoek,Curt von François, inKönigs Wusterhausen, nou 'n stad in dieDuitse deelstaatBrandenburg, oorlede is? ... dat 'n hartvorm (♥) deur 'nwiskundige funksie geteken kan word? Die funksie staan bekend as 'nkardioïed en kan eenvoudig gedefinieer word inpoolkoördinate. ![]() Vandag in die geskiedenis 25 Maart:Mariaboodskap (Christendom);Onafhanklikheidsdag inGriekeland (1821). ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |