Welkom byWikipedia, dievrye ensiklopedie watdeur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding •Hulp •Kontak | Gebruikersportaal •Voorbladartikels •Kategorieë •Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Choefoe (Engels:Khufu,Grieks:Cheops) was die tweedeEgiptiesefarao van die4de Dinastie tydens die eerste helfte van dieOu Ryk van Egipte (26ste eeu v.C.). Hy het sy pa of stiefpa, faraoSnofroe, opgevolg. Daar word algemeen aanvaar hy het dieGroot Piramide van Giza laat bou wat een van dieSewe Wonders van die Antieke Wêreld is, maar baie ander aspekte van sy bewind is swak aangeteken. Die enigste heeltemal bewaarde portret van die koning is 'n klein ivoorbeeldjie wat in 1903 byAbudos ontdek is in die ruïne van 'n tempel uit 'n latere tydperk. Alle ander reliëfs en beelde is in fragmente ontdek, en baie van sy geboue het verlore gegaan. Alles wat van Choefoe bekend is, kom uit inskripsies in sy nekropolis byGiza en latere dokumente. Choefoe se nekropolis en piramide is in die noordoostelike deel van die Gizaplato opgerig, dalk oor die gebrek aan bouruimte en die los gruis by Dahsjoer, waar Snofroe se drie piramides staan. Die klippe is buite glad gepoleer en het geblink. Binne is daar drie kamers: die begrafnis-, beeld- en 'n ondergrondse kamer. 'n Pad van sowat 'n 3/4 km verbind die dodetempel met die valleitempel. Die vorm en grootte van dié tempel is onbekend, want nie eens die fondament is oor nie. Aan die oostekant van die piramide lê die oostelike begraafplaas met diemastabas van prinse en prinsesse. Drie klein satellietpiramides van koninginne is ook daar opgerig. 'n Moontlike deel van Choefoe se begrafniskomplek is dieGroot Sfinks, maar dis moeilik om te sê omdat geen perfek bewaarde portret van Choefoe bewaar gebly het om dit te vergelyk nie. Die meeste dokumente wat koning Choefoe noem, is omstreeks 300 v.C. deur antieke Egiptiese en Griekse historici geskryf. Choefoe se doodsberigte is weersprekend: Terwyl die koning 'n lang kulturele erflating gehad het tydens die Ou enNuwe Ryk, is die antiekeGriekse historiciManetho,Diodorus enHerodotos se beskrywings van sy karakter baie negatief. Vanweë dié dokumente bestaan 'n obskure en kritiese beeld van Choefoe se karakter. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... dat daar sedert 30 Januarie 2017 'n gemeenskaplike landgrens tussen dieAfrika-unie en dieEuropese Unie is? Die twee kleineksklawesCeuta enMelilla van die EU-lidlandSpanje grens aan die AU-lidlandMarokko. ![]() Vandag in die geskiedenis 21 Julie:Nasionale Dag van België (1831). ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie -Geologie Afrika •Suider-Afrika •Amerika •Antarktika •Asië •Europa •Oseanië Rusland •Turkye •Verenigde State van Amerika Lande •Baaie •Berge •Eilande •Mere •Oseane •Riviere •Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wikipedia in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية •مصرى •Cebuano •Deutsch •English •Español •فارسی •Français •Italiano •日本語 •Nederlands •Polski •Português •Русский •Svenska •Українська •Tiếng Việt •Winaray •中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه •Нохчийн •Čeština •Suomi •Magyar •Bahasa Indonesia •한국어 •Norsk (bokmål) •Română •Српски / srpski •Türkçe •Татарча / tatarça | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская •Български •Cymraeg •Dansk •Ελληνικά •Esperanto •Eesti •Euskara •עברית •Հայերեն •Қазақша •Baso Minangkabau •Bahasa Melayu •Srpskohrvatski / српскохрватски •Simple English •Slovenčina •Oʻzbekcha •Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans •Asturianu •Azərbaycanca •বাংলা •Bosanski •Galego •हिन्दी •Hrvatski •ქართული •Latina •Ladin •Lietuvių •Latviešu •Malagasy •Македонски •मराठी •မြန်မာဘာသာ •Norsk (nynorsk) •Occitan •Slovenščina •Shqip •Kiswahili •தமிழ் •తెలుగు •Тоҷикӣ •ไทย •اردو •粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés •Башҡорт •Беларуская (тарашкевіца) •Brezhoneg •کوردی •чӑвашла •Frysk •Gaeilge •گیلکی •Hausa •Kreyòl ayisyen •Ido •Íslenska •Basa Jawa •Kurdî / كوردی •Кыргызча •Lëtzebuergesch •lombard •മലയാളം •مازِرونی •Plattdüütsch •नेपाल भाषा •ਪੰਜਾਬੀ •Piemontèis •شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) •Basa Sunda •Ślůnski •Tagalog •Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris. |