Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom byWikipedia,
Maandag, 24 Maart 2025
Hier is tans123 305 artikels inAfrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding Hulp KontakGebruikersportaal Voorbladartikels Kategorieë Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Die vlag van Nederland.

Dienasionalevlag van Nederland verteenwoordig die eenheid en onafhanklikheid van die heleKoninkryk van die Nederlande. Die rooi-wit-blou word sowel op land asook op see gebruik as burgerlike vlag, staatsvlag (diensvlag) enoorlogsvlag.

DieNederlandse vlag is ’n driekleur en bestaan uit drie ewe groot horisontale bane inrooi,wit enblou. In die vlagontwerp van die Ministerie van Algemene Sake word die kleure bepaal as heldervermiljoen, helder wit enkobaltblou. In die normblad 3055 word hierdie kleure in Internasionale Beligtingskommissie-koördinate gespesifiseer. Dié kleure kan nie regstreeks in Pantone-kodes omgereken word nie, sodat verskillende waardes vir laasgenoemde gebruik word. Vir die vlagverhouding is daar geen regulasies nie. In die niegoedgekeurde 1937-vlagwet is die verhouding tussen hoogte en lengte bepaal as 2:3 en oor die algemeen word dié verhouding steeds gebruik. Die drie bane is ewe groot.

Die huidige ontwerp het sy oorsprong in die 16de-eeuse oranje-wit-blou “Prinsevlag” (Nederlands:Prinsenvlag) wat in die vroeë 17de eeu in die rooi-wit-blou “Staatsvlag” (Statenvlag) ontwikkel het, die vlootvaandel van dieStategeneraal van dieNederlandse Republiek, waarmee die Nederlandse vlag die oudste driekleur is wat aaneenlopend gebruik word. Aangesien die vlag die oorgang van ’nmonargie na ’nrepubliek verteenwoordig, was dit ’n voorbeeld in die ontwerp van dievlag van Rusland en, ná dieFranse Rewolusie in 1789, die vertikaal gestreeptevlag van Frankryk gedien; albei vlae het op hul beurt baie ander vlagontwerpe beïnvloed.

Tydens die ekonomiese krisis van die 1930’s het die ou Prinsevlag met die kleur oranje ’n mate van gewildheid onder sommige mense verwerf, waaronderProtestante,orangiste, konserwatiewe liberale,fasciste, en ander. Om dié verwarring te beëindig, is op 19 Februarie 1937 die kleure rooi, wit en blou en sy amptelike status as die nasionale vlag van die Koninkryk van die Nederlande deur ’n koninklike besluit herbevestig.

...lees verder

In die nuus
Netumbo Nandi-Ndaitwah in 2022.
Netumbo Nandi-Ndaitwah in 2022.

Het u geweet...

... datvarke uiters intelligente diere is? Hulle is ook skoner as die meeste troeteldiere en lê slegs in modder omdat hulle nie sweetkliere het nie en modder of water nodig het om af te koel.

... datSuid-AfrikaFinland in1939 bygestaan het in dieWinteroorlog? Verskeie lande het Finland bygestaan en Suid-Afrika het 29Gloster Gauntlet-vliegtuie geskenk.

... dat 'n deel vanBrasilië vroeër aanNederland behoort het?Nederlands-Brasilië was van1630 tot1654 'n Nederlandse kolonie wat vanPortugal oorgeneem is.

... dat die "Kop"-paviljoen byLiverpool se Anfield-stadion vernoem is in eerbied van dieSlag van Spioenkop? 300Britse soldate het in die slag gesneuwel en 1 653 is gewond. Teenswoordig is dit die gewoonte in Engels om na enige steil paviljoen as 'n "kop" te verwys.

... dat dieDART-ruimtetuig doelbewus geprogrammeer is om teenDimorfos, 'n maan van die asteroïed65803 Didumos, te bots.

Vandag in die geskiedenis

24 Maart:

Robert Koch
Robert Koch

Voorbladbeeld
Twee Oostelike lubbersprinkane (Romalea microptera) besig om te paar in Suidoos-VSA.
Foto-erkenning: www.birdphotos.com
Twee Oostelike lubbersprinkane (Romalea microptera) besig om te paar in Suidoos-VSA
Vind artikels

Geografie -Geologie
Suid-Afrika Namibië Botswana Eswatini Lesotho Mosambiek Zimbabwe

Afrika Suider-Afrika Amerika Antarktika Asië Europa Oseanië

Rusland Turkye Verenigde State van Amerika

Lande Baaie Berge Eilande Mere Oseane Riviere Woestyne

Geskiedenis
Argeologie Datums Kulturele geskiedenis Oorloë Religieuse geskiedenis Rewolusies Vroeë beskawings Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs Argitektuur Dans Letterkunde Mitologie Griekse mitologie Mode Museums Musiek Rolprente Taal Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede Diere Plante

Religie
Agnostisisme Baha'i Boeddhisme Christendom Gnostisisme Hindoeïsme Islam Judaïsme Mitologie New Age Paganisme Politeïsme Satanisme Sikhisme Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid Ekonomie Krieket Politiek Rugby Sport Vlae en wapens Vervoer

Taal
Kunsmatige taal Natuurlike taal Taalfamilies Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika Fotografie Inligtingstegnologie Klanktegnologie Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie Chemie Filosofie Fisika Natuurwetenskap Sielkunde Sosiologie Sterrekunde Wiskunde

Artikelindeks Kategorieboom Lyste Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2700968"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp