Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom byWikipedia,
Saterdag, 15 Maart 2025
Hier is tans122 865 artikels inAfrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding Hulp KontakGebruikersportaal Voorbladartikels Kategorieë Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Tiglat-Pileser III: stele van die mure van sy paleis (Britse Museum, Londen).

Tiglat-Pileser III (uitHebreeus: תִּגְלַת פִּלְאֶסֶר;Akkadies: 𒆪𒋾𒀀𒂍𒊹𒊏Tukultī-apil-Ešarra, "my vertroue is in dieseun van Ešarra") was in die 8ste eeu v.C. (745-727 v.C.) koning van dieNieu-Assiriese Ryk. Hy was een van die prominentste en histories belangrikste Assiriese konings wat 'n tydperk van stagnasie omgekeer het, talle gevorderde burgerlike, militêre en politieke stelsels ingestel en die grondgebied onder Assiriese beheer meer as verdubbel het.

Vanweë die enorme uitbreiding en sentralisasie van die Assiriese gebied en die stigting van 'n vaste weermag, beskou sommige historici Tiglat-Pileser se bewind as die ware oorgang van Assirië in 'n ryk. Die hervormings en metodes van beheer wat hy bekend gestel het, het nie net die basis geskep vir beleide wat deur latere Assiriese konings gevolg is nie, maar ook deur latere ryke vir millenniums ná sy dood.

Die omstandighede waaronder Tiglat-Pileser koning geword het, is nie duidelik nie. Omdat antieke Assiriese bronne teenstrydige weergawes van sy afkoms gee en daar 'n opstand was om en by die tyd van sy troonbestyging, het baie historici tot die gevolgtrekking gekom dat hy 'n troonrower was wat die troon van sy voorganger, Assur-nirari V, afgeneem het. Dié was óf sy pa óf sy broer. Ander historici meen die bewyse kan ook vertolk word as dat hy die troon op 'n wettige wyse geërf het. Die debat duur voort.

Tiglat-Pileser III het vroeg in sy bewind die koninklike mag vergroot deur die invloed van prominente amptenare en generaals in te kort. Hy het ’n groot deel van dieantieke Nabye Ooste onderwerp; in die suide sy mede-Mesopotamiërs inBabilonië enGaldea, asook verskeie volke van dieArabiese Skiereiland; in die suidwesteIsrael,Juda,Filistea, Samarra,Moab, Edom, dieSuteërs enNabatea; in die noordeUrartu,Armenië enSkitië in dieKaukasus,Krimmerië aan dieSwartsee, en Nairi; in die noordweste ’n groot deel van oostelike en suidwestelikeKlein-Asië, insluitende dieHetiete,Frigië enKarië; in die weste dieGrieke vanSiprus en Aram (die hedendaagseSirië), en dieMediterreense stadstateFenisië/Kanaän; in die oostePersië,Medië, dieGoeteërs, dieManneërs enElam. Later tydens sy bewind is hy ook in Babilonië as koning gekroon.

Tiglat-Pileser III het opstande teen die Assiriese bewind ontmoedig deur middel van die gedwonge deportasie van duisende mense deur sy hele ryk. Hy was een van die suksesvolste militêre aanvoerders in die wêreldgeskiedenis – hy het die grootste deel van die wêreld verower wat aan die Assiriërs bekend was.

...lees verder

In die nuus
João Lourenço in 2023.
João Lourenço in 2023.

Het u geweet...

... dat daar sedert 30 Januarie 2017 'n gemeenskaplike landgrens tussen dieAfrika-unie en dieEuropese Unie is? Die twee kleineksklawesCeuta enMelilla van die EU-lidlandSpanje grens aan die AU-lidlandMarokko.

... datradiogolwe vinniger as klankgolwe beweeg? Tydens 'n regstreekse uitsending sal radioluisteraars duisende kilometers weg 'n stem hoor nog voor die mense wat agter in die opnamelokaal sit dit hoor.

... dat 'n groot aantal immigrante uitCornwall in myne inSuid-Afrika kom werk het? Die tinmyners het op die goudmyne in dieZAR gewerk en onder andere 'n rol gespeel in die vestiging vanrugby as 'n sport in Suid-Afrika.

... dat daar sedert 30 Januarie 2017 'n gemeenskaplike landgrens tussen dieAfrika-unie en dieEuropese Unie is? Die twee kleineksklawesCeuta enMelilla van die EU-lidlandSpanje grens aan die AU-lidlandMarokko.

... dat dieKasteel die Goeie Hoop inKaapstad, wat tussen1666 en1679 deur dieVOC gebou is, die oudste gebou inSuid-Afrika is?

Vandag in die geskiedenis

15 Maart: Ides van Maart.

Christopher Columbus
Christopher Columbus

Voorbladbeeld
'n Beeld vanDarius die Grote
(𐎭𐎠𐎼𐎹𐎺𐎢𐏁, Dārayavauš) inPersepolis
Tuisblad
Vind artikels

Geografie -Geologie
Suid-Afrika Namibië Botswana Eswatini Lesotho Mosambiek Zimbabwe

Afrika Suider-Afrika Amerika Antarktika Asië Europa Oseanië

Rusland Turkye Verenigde State van Amerika

Lande Baaie Berge Eilande Mere Oseane Riviere Woestyne

Geskiedenis
Argeologie Datums Kulturele geskiedenis Oorloë Religieuse geskiedenis Rewolusies Vroeë beskawings Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs Argitektuur Dans Letterkunde Mitologie Griekse mitologie Mode Museums Musiek Rolprente Taal Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede Diere Plante

Religie
Agnostisisme Baha'i Boeddhisme Christendom Gnostisisme Hindoeïsme Islam Judaïsme Mitologie New Age Paganisme Politeïsme Satanisme Sikhisme Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid Ekonomie Krieket Politiek Rugby Sport Vlae en wapens Vervoer

Taal
Kunsmatige taal Natuurlike taal Taalfamilies Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika Fotografie Inligtingstegnologie Klanktegnologie Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie Chemie Filosofie Fisika Natuurwetenskap Sielkunde Sosiologie Sterrekunde Wiskunde

Artikelindeks Kategorieboom Lyste Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u dievoorblad verfris.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2700968"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp